Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OceanLife Accommodation

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bismarckstraat 289, Luderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

OceanLife Accommodation is in die kusdorpie, Lüderitz, Karas. Dit is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Verblyf word voorsien in 'n verskeidenheid basiese selfsorg-eenhede en rugsakreisiger-eenhede.

Die meeste van die eenhede is toegerus vir selfsorg en het 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Verder het elke eenheid 'n kluis, TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe met sitplek buite. Ander geriewe op die perseel sluit 'n restaurant en konferensiegeriewe in.

Doendinge in en om die omgewing sluit Felsenkirche, Diaz Punt, Kolmanskop, sowel as die Lüderitz Museum in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 24 resensies vir OceanLife Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Bismarckstraat 289, Luderitz, 0000, Karas
  • Gaste dink OceanLife Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lüderitz Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bismarckstraat 289, Luderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cc2a5201a78dd53a47d0a6797261c9a159333ba307f217e88bfbe523f0c261f2a0448e29f596bc444dd8b3bc98be60d64a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 24 5 1 4 289 Bismarck Street Luderitz 0000 Karas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.649259113487 15.153947144757