LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oceans 13 on Ellcock | LekkeSlaap
+13

Oceans 13 on Ellcock

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Oceans 13 on Ellcock
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jessie G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome mense.

Hulle is gasvry, voel soos ons eie huis, op die hande gedra.

Oceans 13 on Ellcock's terugvoer

Hi Jessie

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons net ñ plesier om hulle by ons te ontvang en bedien.

Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete
Johnny en Adri

Oceans 13 on Ellcock
Tilana V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tilana V
Enkelreisiger

Was lekker gewees.

Vir die klein rukkie wat ek daar was was dit baie lekke gewees.

Oceans 13 on Ellcock's terugvoer

Hi Tilana,
Baie dankie vir jou kuiertjie by Oceans 13 on Ellcock. Dit was vir ons 'n plesier om jou as gas te ontvang en te bedien. Voorspoed vir 2020.
Vriendelike groete
Johnny en Adri

Oceans 13 on Ellcock
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockweg 13, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEcuUNwMxRaWf3bdcHMtru2rxAJNsHLrpno9S7Fbsmf8rbwLOrq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 120  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 13 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.089139110872 30.86369495493
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!