Oceans 32 Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oceans 32 Guesthouse is 'n gastehuis in Gonubie in Oos-Londen en bied 'n panoramiese see-uitsig. Dis die ideale plek vir 'n vakansieganger of sakereisiger.

Verblyf is beskikbaar in 5 dubbelgastekamers. 3 van die kamers is op die boonste verdieping en het en suite-badkamers. Die ander 2 kamers is onder, waar daar ook 1 volledige badkamer en 'n gemeenskaplike TV-kamer is.

Oceans 32 Guesthouse het 'n heerlike kuier-area met 'n pooltafel, veerpyltjiebord, kroeg met 'n platskerm-TV en 'n sonverhitte swembad. Braaigeriewe is binne en buite beskikbaar. Die gebruik van die braaigeriewe is gratis, en Oceans 32 voorsien alle kombuisgerei war vir die braai benodig word.

Ontbyt word soggens bedien en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Die gasheer woon apart op die perseel en is altyd beskikbaar om te help waar nodig.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oceans 32 Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za