Oceans 417

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 40 % af

Kry 40% af vir verblyf voor 3 Oktober 2018

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Oceans 417 is ’n oopplan-selfsorgwoonstel in Kusweg in die Strand, ’n skilderagtige kusdorpie aan die voet van die Hottentots Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap. Dit is ’n gewilde bestemming in die somer, veral vir dié wat vanaf Johannesburg na die kus reis. Met ’n strand van 5 km lank, uitsigte oor die Kaapse Skiereiland, ’n ontspanningsarea wat na die strand front en sonderlinge verblyf reg langs die see, bied die Strand ’n vakansie wat moeilik is om te klop.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n tweeslaapkamer-area, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer-area het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor ’n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg met 2 stoele. Die gesellige sitarea het ’n gemaklike rusbank en ’n platskerm-TV teen die muur. Daar is ’n restaurant, koffiewinkel, kroeg, gesondheidspa en swembad in die gebou, asook verskeie gholfbane in die nabye omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by Oceans 417 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oceans 417 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R570 per nag (plek vir 2)

Kry 40% af vir verblyf voor 3 Oktober 2018

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za