Oceans Edge OCE403

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oceans Edge OCE403 is 'n moderne selfsorghuis op die Zimbali Kuslandgoed aan die Noordkus.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n gastetoilet en lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die huis se kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser.

Die ruim oopplan-leefarea met 'n TV met volledige DStv-kanale en lei na 'n balkon was spog met gasbraaigeriewe en 'n plonspoel. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.

Gaste is meer as welkom om gebruik te maak van die landgoed se geriewe soos die swembaddens, 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, tennis- en vlugbalbane en 'n veilige strand waar verskeie watersport geniet kan word.

Slaapplek

'n Bespreking by Oceans Edge OCE403 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oceans Edge OCE403 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 440 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za