Oceans Edge OCE423

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oceans Edge OCE423 is 'n moderne selfsorgvakansiehuis in Zimbali Coastal Estate aan die Noordkus.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en lugversorging. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed. Twee van die kamers het elk 'n en suite-badkamer en die derde en vierde kamers deel die derde badkamer. Die kombuis is goed toegerus en het al die nodige toestelle om etes gaar te maak, asook 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die ruim oopplan-leefarea het 'n TV met volle DStv en lei na 'n dek met 'n gasbraai en 'n plonspoel. Parkeerplek vir 2 motors is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Gaste is welkom om van die landgoed se geriewe soos die swembaddens, 18 putjie-gholfbaan, die spa, tennis- en muurbalbane en die veilige strand met sy watersport gebruik te maak.

Slaapplek

'n Bespreking by Oceans Edge OCE423 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oceans Edge OCE423 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 835 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za