Oceans End
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaway-rylaan 67, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Oceans End bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lieflike strandhuis in Kini Bay Village en is ideaal vir groot gesinne of groepe. Gaste kan die pragtige see-uitsig en swembad geniet. Die eienaars bly op die perseel in ’n aparte woonstel, waarvoor daar ’n aparte ingang van die straat af is.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, ’n en suite-badkamer en 'n instapkas. Die ander 3 slaapkamers het elkeen ’n dubbelbed. Daar is 2 badkamers en bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Daar is ’n oopplan-kombuis en -leefarea en ’n aparte sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Die sitkamer het ’n TV en die huis het gratis WiFi.
Gaste kan gebruik maak van die swembad wat ideaal is vir warm somersdae. Daar is ook ’n braai-area in die tuin. Die tuin lei direk na die strand. Kini Baie Village is 25 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth).
Slaapplek
’n Bespreking by Oceans End sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Seaway-rylaan 67, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Oceans End het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarendon Marine Seaview Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaway-rylaan 67, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom