LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ocean's Song | LekkeSlaap
+19

Ocean's Song

2 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Disastraat 70, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ocean's Song bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Boggomsbaai. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n waskamertjie op die grondverdieping met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-kombuis is op die boonste verdieping en is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, yskassie, mikrogolf, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DVD-speler. Die eenheid het ook 'n ingeboude braai.

Die sitarea lei na 'n dek met banke vir 6 gaste, 'n stoeptafel, 'n draagbare braai en 'n lieflike uitsig.

Ocean's Song is 500 m vanaf die pragtige strand wat kilometers lank is.

Gaste kry parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean's Song sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Ocean's Song
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Disastraat 70, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean's Song het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Disastraat 70, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5MQktp2mXZH2lZDRhM3RyPwhA73Ajr9fJErhBBhsJi1grCgbX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 70 Disa Street Boggoms Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -34.267244555941 21.910151681615
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!