LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oceanway Accommodation | LekkeSlaap
+28

Oceanway Accommodation

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanway-weg 77, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oceanway Accommodation is deel van Benri B&B. Dis in Gonubie, 'n gewilde vakansiebestemming aan die Oos-Kaapse kus, sowat 20 km van Oos-Londen af.

Verblyf beskik oor 6 eenhede wat geskik is vir 20 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of stort, TV, DStv en tee-en koffiemaakgeriewe. Van die eenhede het 'n kombuisie en leefarea.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël, daar is 'n TV met DStv in elke eenheid en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Nabygeleë doendinge sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildkyk, swem en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Oceanway Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Oceanway-weg 77, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oceanway Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanway-weg 77, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09d742663502a6b437584c3e94f7428fdb7860a30eb538d2e68f1101a925e5b4c9b53b62377af5c8d58e3f3506c2c1a6ece8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 77 Oceanway Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.950658938408 28.015202068787
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!