LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oder Was | LekkeSlaap
+7

Oder Was

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Rosa-rylaan 3, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Oder Was is in Uvongo geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op 'n residensiële perseel geleë, beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en daar is 'n eetarea waar gaste hulle maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n lieflike onderdakbraai-area en gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Oder Was sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Oder Was
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mount Rosa-rylaan 3, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Oder Was het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
Vanaf R450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Rosa-rylaan 3, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVIhR4pEdwb7G18WBcvdb8xxJp3JsYkdtNh0pJN7X8HQd2v6Jsw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 3 Mount Rosa Drive Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -30.82448879247 30.388729892065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!