Off Road Adventures Village House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Welkom by die nuutste toevoeging tot ons portefeulje - Off Road Adventures Village House!

Die huis is in die dorpie Himeville, net 5 km van Underberg af, in die Suidelike Drakensberge geleë. Die dorpie is bekend as die poort tot die legendariese Sanipas en Lesotho.

The Village House is 'n familiehuis met slaapplek vir 6, wat uitkyk oor die klein Himeville Natuurreservaat. Dit het 'n ontspanne atmosfeer met 2 leefareas, 'n kroegarea, klein pooltafel, volledig toegeruste kombuis, 2 kaggels en 'n swembadjie vir lafenis in die somer.

Die huis bied 'n kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, sowel as 'n gesin-suite wat bestaan uit 2 kamers beide met dubbelbeddens, en 'n gedeelde badkamer wat beskik oor 'n bad en stort.

Daar is 'n inwonende skoonmaker wat daagliks inkom om te was, beddens op te maak, ens. Sy kan ook wasgoed doen en stryk teen 'n ekstra koste per bondel.

Dié huis is ideaal vir een of twee gesinne wat op soek is na 'n welverdiende blaaskans. Kinders is welkom. Die huis is ook perfek vir 'n groep rugsakreisigers, of groter groepe vriende, sportspanne, of vrouens wat deelneem aan die immergewilde "Sani to Sea" Drak Challenge, die Sani Saunter of die Sani Stagger en die Drak 250. Minder aktiewe gaste kan ook in die omgewing visvang, voetslaan, piekniek hou, vierwielmotorfietsry, gholfspeel en die Sanipas verken. Die Village House is dus die ideale wegbreekplek vir ieder en elk!

Slaapplek

'n Bespreking by Off Road Adventures Village House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Off Road Adventures Village House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 R2 240 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za