Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Offgrid Tours and Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AW Stevensstraat 16, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Offgrid Tours and Accommodation bied gerieflike verblyf in Velddrif.

Gaste kan verblyf in een van ons 3 kamers bespreek. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 2 of 3 enkelbeddens wat as dubbelbeddens opgemaak kan word.

Daar is ook 'n private buite-kuierplek vir elke kamer met 'n braai vir die lekker somersdae. Die instansie maak ook voorsiening vir gaste met babas deur stootwaentjies, eetstoeltjies, 'n bababad en 'n bababedjie voorsien.

Daar is koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer en WiFi-toegang met nTV met easy view kanale. Verder is daar ook binnenshuise braaigeriewe en parkeerplek. Ontbyt word by die tarief ingesluit. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Offgrid Tours and Accommodation is net 100 m van die Bergrivier af en slegs 600 m van verskeie winkels en restaurante af. Velddrif bied 'n magdom doendinge soos gholf, visvang, voetslaan en besoeke aan die Weskus Fossielpark. Kusdorpies soos Paternoster en St Helenabaai is binne 35 km van ons af en daar is ook oorgenoeg besienswaardighede en doendinge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Offgrid Tours and Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 6

Ligging

  • AW Stevensstraat 16, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Offgrid Tours and Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AW Stevensstraat 16, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyZTM0NjA2LTNjZTAtNDMzMy04YTk0LTlkNWYxYWRiYjgxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 16 AW Stevens Street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.78664 18.16581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem