LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ogwini | LekkeSlaap
+9

Ogwini

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Strandweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ogwini is 'n gerieflik woonstel reg teen die strandfront in Uvongo. Dié dorpie is suid van Port Shepstone by die Vunguriviermond geleë en die perfekte vakansiebestemming vir diegene wat op soek is na verblyf ver van die besige stadslewe af.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort. Dis geskik vir 'n paartjie met 2 jong kinders of 4 volwassenes wat nie omgee om 'n slaapkamer te deel nie. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die leefarea het 'n ekstra slaapbank, 'n TV, DVD-speler en 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerde en slimkaart saambring, maar let asseblief daarop dat dit nie geskik is vir 'n DStv Explora nie.

Die woonstel het nie 'n see-uitsig nie, maar gaste het direkte toegang tot Uvongo se swemstrand. Daar is 'n gemeenskaplik braai-area en swembad in die kompleks. Daar is ook 'n afdak vir jou motor beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ogwini sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Ogwini
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Uvongo Strandweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ogwini het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Uvongo Strandweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNjRjODAxLTk2MDItNDE1NS05Yjc2LTY3MDc0NTk5ODY2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Uvongo Beach Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.834095804555 30.395776927471
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!