Okahandja Country Hotel
- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die B1, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 280 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Okahandja Country Hotel is net 2 km vanaf Okahandja geleë en is die ideale oorslaapplek vir gaste wat Namibië verken.
Die hotel bied slaapplek in verskeie en suite-kamers om van te kies: 19 2-Enkelbedkamers, 3 Dubbelbedkamers en 2 Gesinseenhede. Die kamers het elk 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en het elkeen lugversorging. Elke kamer het 'n satelliet-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en linne en handdoeke word voorsien.
Gaste kan in die tuin ontspan en die ryk voëllewe aanskou langs die swembad. Daar is ook braaigeriewe en 'n a la carte restaurant. Die hotel het 2 konferensiekamers met lugversorging wat tussen 60 en 80 mense kan akkommodeer. Spyseniering vir troues, partytjies of funksies kan gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Skuifie-projektor
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 6
Ligging
- Langs die B1, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
- Gaste dink Okahandja Country Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Okahandja Otjozondjupa Namibië
- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die B1, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
- Alle ouderdomme is welkom