Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Okanti

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1 van Slipsteendrift Plaas 91, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Okanti Lodge is buite Vaalwater, Limpopo, op die Melkrivierpad geleë. Die lodge bied gehalteverblyf op 'n 1000 hektaar wildsplaas. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek vir natuurliefhebbers en avontuurlustige reisigers.

Daar is 3 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het. Die eenhede het elkeen 2 slaapkamers met hul eie badkamers. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n leef-, eet- en 'n opwasarea. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.

Die Lodge het 5 dubbelkamers, elk met sy eie badkamer. Dit het 'n gemeenskaplike eetkamer, 'n kroeg en 'n kuierarea. Daar is 'n swembad en 4 aparte braai-areas.

Die perseel is omhein met 'n elektriese heining.

Die lodge besit 2 wildkykvoertuie wat op versoek, teen ekstra koste beskikbaar is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Okanti
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Ligging

  • Erf 1 van Slipsteendrift Plaas 91, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Okanti het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1 van Slipsteendrift Plaas 91, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABscJA2EiCpoDRhZJ5L133Rx7cTUaM4dRAsYIO6i6sREVVJrdvC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Portion 1 of Slipsteendrift Farm 91 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.279055 28.155835
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem