Old and New Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Old and New Bed and Breakfast is 10 minute vanaf Umhlanga se hoofswemstrand en promenade geleë. Die gastehuis is die ideale plek waarvandaan gaste die omliggende areas kan verken.

Akkommodasie by Old and New Bed and Breakfast beskik oor 7 unieke kamers. Dié kamers het of 'n dubbelbed met 'n enkel- of driekwartbed, of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt word in die eetkamer voorgesit. Die gastehuis het ook braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Old and New Bed and Breakfast is naby die Gateway- en Crescent-winkelsentrums, die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat en ander besienswaardighede geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Old And New Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R675 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za