LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Balgowan Farm Cottage | LekkeSlaap
+13

Old Balgowan Farm Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 1085 van Wilde Als Spruit, Midlands Meander, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Old Balgowan Farm Cottage bied selfsorgverblyf op 'n privaat plaas in die hartjie van die Midlands Meander.

Die smaakvol versierde plaaskothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis het al die nodige toebehore om maaltye mee voor te berei.

Die sitkamer langsaan het 'n kaggel wat die leefarea lekker warm maak. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n braai-area. Die plaas bied ook uitdagende voetslaanroetes en pragtige watervalle in die woud.

Daar is ook lekker doendinge in die natuur soos visvang, kanovaart, fietsry, verfbal, boogskiet en zorb-sokker in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Old Balgowan Farm Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Old Balgowan Farm Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Plaas 1085 van Wilde Als Spruit, Midlands Meander, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Old Balgowan Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 1085 van Wilde Als Spruit, Midlands Meander, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKCBBDoAREIa32lmk57CqIamwrOt6MMJgdadACEZXdpz409OC6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Farm 1085 of Wilde Als Spruit Midlands Meander 3275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -29.374787039492 30.048083715483
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!