Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Mill Lodge & Restaurant

Lodge
Blits-aanbod 60% af

Kry 60% af vir verblyf voor 10 Desember 2024. Bespreekbaar tot 19 Apr 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 890 R756 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Old Mill Lodge & Restaurant is op 'n volstruisplaas aan die voet van die Swartberge in Schoemanshoek.

Verblyf is beskikbaar in selfsorg-eenhede, luukse kothuise langs die dam en luukse tentverblyf op die rivier-oewer.

Old Mill Lodge het 2 swembaddens en 'n rits aktiwiteite en geriewe soos 4x4-roetes, voetslaan, baarsvisvang, 'n speelpark, klein zipline en 'n ponie- en haaspark. Perdry is beskikbaar in die omtrek en die Kangogrotte is 12 km ver.

Gaste kan ontbyt, middagete en aandete by die a la carte-restaurant net 'n paar kilometer van Oudtshoorn af geniet met 'n skouspelagtige uitsig op berge, oor tuine en oor die Grobelaarsrivier wat die plaas deurkruis.

Old Mill Lodge & Restaurant is ook die perfekte ligging vir troues, funksies en konferensies. Die venue is geskik vir 300 mense en het 'n groot dansvloer, onderdakbraaigeriewe, 'n swembadarea en gazebo vir die perfekte seremonie. Die gazebo het sitplek vir 200 mense. Die venue het 'n skouspelagtige uitsig oor die plaas en op die voorheuwels van die Swartberge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 717 resensies vir Old Mill Lodge & Restaurant
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Manager @ Old Mill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 729

Jaar gelys 13

Ligging

  • R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Mill Lodge & Restaurant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 890
R1 890 R756
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 890
R1 890 R756
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 94 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, 15 km vanaf Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte, Schoemanspoort, Klein Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyN2QyYjExLWJmNzAtNDVkZi1hYmUzLWUzZDQ1Y2RiNzEyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 890 nouVanaf R756 per nag (plek vir 2) 717 5 1 5 R328, 15 km from Oudtshoorn on your way to the Cango Caves Schoemanspoort, Little Karoo 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.47362093003 22.250490188599
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem