Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Oak Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ganzekraal-straat 54, Oak Glen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Old Oak Guest House is in Bellville geleë in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir beide sake- en ontspanningsreisigers. Om sorgelose verblyf te verseker het die verblyf 'n rugsteunkragstelsel, gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n palissadeheining.

Verblyf word aangebied in 6 en suite-dubbelkamers wat elkeen ingerig is met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n TV met DStv in elke kamer, asook 'n ekstra kombers vir die koue aande, 'n kluis en 'n haardroër in die kas.

'n Heerlike Engelse of Kontinentale ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek. Die gastehuis bied ook 'n swembad, binne- en buitebraaigeriewe, tafeltennis en 'n pooltafel.

Old Oak is net 20 minute van Kaapstad se gewildste toeriste-besienswaardighede en sakesentrums af en dien as uitstekende basis vir diegene wat graag die wondere van die Kaap wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Old Oak Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Ganzekraal-straat 54, Oak Glen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Old Oak Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ganzekraal-straat 54, Oak Glen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53dae346e056be60ce01f21cb043daf0a2a31971b3ae68c85b0bb36aefe467d407888a224d2333d0a0e9d081b4056a824a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 54 Ganzekraal Street Oak Glen 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 11:00 -33.889076093972 18.657381534576