LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Old Oak Manor | LekkeSlaap
+25

Old Oak Manor

10 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 10 resensies vir Old Oak Manor
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.4/5
Jacobus D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf. Uiters goeie ligging.

Personeel se vriendelikheid en diens was uitstekend!

Old Oak Manor's terugvoer

Thank you very much for your review. We hope to see you again soon.

Old Oak Manor
Drikkie V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike atmosfeer. Claudia is n uitstekende gasvrou.

As jy n bed en bordkos met goeie wyn in die Swartland soek....Old Oak Manor is net die regte plek.

Old Oak Manor's terugvoer

Thank you so much for your kind review. I hope we see you at Old Oak Manor again soon.
Kind regards,
Malcolm

Old Oak Manor
Jacobus B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jacobus B

Swak ontvangs, onvolledig toegerus, verskuilde koste en parkering in die straat.

Daar is geen ontvangs behalwe iemand om die kamers aan gaste te wys nie. Op 4 September was daar geen eetgerei of mikrogolfoond beskikbaar nie en op 9 September was Cafe Felix (hulle restaurant) nie oop nie. Ons het ook nie op 9 September dieselfde kamer as bespreek ontvang nie en is eers in 'n kamer, sonder krag in die badkamer, geplaas en moes weer verskuif.

Janine H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H
Enkelreisiger

Salig en kos vir die siel.

Ek het 'n baie rustige tydjie gehad by Old Oak Manor. Die kamer is heerlik rustig met 'n stoep wat uit kyk oor die tuin. Dit voel baie privaat en die Victoriaanse bad is 'n groot bederf gewees! Dis stap-afstand van die dorp vir 'n ligte aandete en ek sal enige tyd weer daar bly!

Marlet P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlet P
Gesin met klein kinders

Tevrede.

Ek was bietjie ongelukkig aangesien ek die honeymoon kamer bespreek het juis vir spasie, toe is daar glo 'n double booking, maar ek sou graag vooraf daarvan wou weet. Toe moes my kind op 'n matras slaap in 'n benoude kamer. En ek voel ek het duur betaal en nie die waarde vir die geld gekry nie.

Valme O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Valme O
Enkelreisiger

Kamers kort ernstige opgradering.

Die kamers is baie klein, bedompig en warm. Daar is geen lugverkoeling of TV of enige ander fasiliteite in die kamer nie. Linne en gordyne is stokoud. Was nogal aardig om stoksielalleen in die vierslaapkamerhuis te slaap.

Annali V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annali V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë by trou-venue.

Was heerlik, maar om sheer-gordyne in slaapkamer te he, laat mens nie toe om laat te slaap na 'n laat aand van troue nie.

Helga W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helga W
Saam met vriende

Geniet.

Die verblyf kan opgegradeer word aangesien die beddens nie goed was nie. Die kamers benodig lugversorging. Die etes by die restaurant Café Felix is van hoogstaande gehalte. Sal beslis 'n maaltyd daar aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Enjoyed.

The accommodation can be upgraded as the beds were not to good. The rooms need to have air conditioners. The meals offered at the restaurant (Café Felix) are of very high standard. Would recommend having a meal at the restaurant.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Norma H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Norma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will not be recommended to anyone.

No welcome - had to find someone to give us the key when booking in. No password for WiFi given. Room had no aircon or fan, 37 degrees that day. Dark and dingy room, could not sleep at all as the room was right next to the main road. This room should never be rented out! Breakfast was the the only saving grace which was enjoyed. Owner needs to be more hands on and spend less time on the golf course!

Old Oak Manor's terugvoer

I am so sorry you did not enjoy your stay with us. My staff are usually very friendly and I cannot understand how you did not experience that welcome. My not being present when you arrived should have not been relevant at all. You did book one of our smaller rooms, but all of the rooms have fans if not air-conditioners.

Old Oak Manor
Jeannine S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis gevoel!

Ons het baie verwelkom en tuis gevoel by Old Oak Manor, sommer asof ons die personeel al lank ken en gereeld daar kom. Die kos was ook heerlik, kamer met deur na buite baie gerieflik en diens uit die boonste rakke!

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 7, Riebeeck Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZGFjNDgxLTZmODMtNGVhYS1hMzc1LWI0ZDE3NjYwNmU2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 7 Church Road Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.383042037146 18.890999257565
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!