Graskop Akkommodasie by Old Post Office Inn | LekkeSlaap
+69
+69

Old Post Office Inn

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichardt-straat 31, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Old Post Office Inn is in Graskop en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié gastehuis het 4 suites wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die gemeenskaplike kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike banke, 'n kroeg en 'n kaggel. Daar is 'n eetarea met genoeg sitplek.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Old Post Office Inn
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Louis Trichardt-straat 31, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Old Post Office Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Trichardt-straat 31, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c37906dc47a8502f1e64434964f52df581a4c1f3eb995c4acc06fa69e139c44d6c1c6ba82b71c64bfc00d008eae47c3af83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 31 Louis Trichardt Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.931756083921 30.836486401575
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za