Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Sam's Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 69 resensies vir Old Sam's Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theo S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, opreg, avontuur, goed vir die siel.

Stil plat op die aarde plekkie. 'n Wegbreekplek sonder afleiding. Lekker geleë naby rivier met pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet, it was perfect.

It was the perfect getaway. No complaints regarding the stay, everything was convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Enkelreisiger

Rustig.

Was rustig en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaleen F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslik lekker gebly.

Rus en vrede vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudine M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet.

Lieflike plekkie vir die winter ja. Ons was daar in Februarie en dit was verskriklik warm in die aand. Sal aanbeveel dat die eienaar miskien 'n herlaaibare waaier ook in die eenheid sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Old Sam's Cottage was absolutely amazing.

We had such an amazing stay at Old Sam's Cottage. We enjoyed the peacefulness, watching the animals, especially the zebra who strolled in front of the house so peacefully. The cottage was so neat, and it takes you back to the olden days as there is no electricity and everything works with gas. Till this day, we are longing back to our stay at Old Sam's Cottage. I would definitely recommend Old Sam's Cottage if you want a break from the fast life in the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Farm life - Off the grid.

The stay was pleasant. The WiFi could be better, but the idea of being off the grid to relax was well achieved. There were games to play, stars to watch, and wildlife to see. There was a lot of braai to enjoy. It was possible to buy wood, but only cash was accepted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ineke B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike naweek.

Om verskeie redes was die naweek onvergeetlik. Die huisie was so mooi en lekker ingerig, baie dankie! Ons het so tuis gevoel en die mooi omgewing ingeneem en waardeer. Dit was ook die naweek van 25 September 2023 vloede in die Wes-Kaap. Waar ons met aankoms nie die rivier kon sien nie, het ons Maandagoggend 25 Sept wakker geword met 'n rivier wat met 'n geweldige spoed afkom en tot in die wildskampie stoot. Al manier om by ons uit te kom was met 'n trekker. Alle kontak was per WA. Cecilia en Boeta het so mooi na ons gekyk, selfs kos met die trekker na ons gestuur. Hierdie was next level gasvryheid. Die kliëntedienssterre hierbo is nie genoeg nie, sou hulle 'n 10 uit 5 gee. Ons sal dit nooit vergeet nie en ons sal vir seker weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie lekker gebly. Als wat jy nodig het. Lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Georgia B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolutely lovely stay!

The cottage exceeded our expectations. We were lucky enough to have one of the zebras grazing by the cottage for most of the weekend! We will definitely be back and would recommend Old Sam's Cottage to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanre B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, die stilte en mooi natuur geniet.

Netjiese en goed toegeruste huisie in 'n pragtige omgewing. Ons het die stilte en mooi natuur en sterre geniet!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige rustigheid vir behoorlike afskakeltyd.

Old Sam's Cottage is die ideale opsie vir enigeen wat wil wegkom van die gejaag. Die huisie is pragtig en gerieflik ingerig vir 'n kort, of langer verblyf. Die uitsig vanaf die stoep en braai-area is lieflik, en heerlik vir kuier tot laataand. Ons het lang ente geloop op die plaaspaaie met die mooiste uitsigte, en ook gaan afkoel met die kano by die rivier. Alhoewel die huisie geen elektrisiteit het nie, was dit goed ingerig met gas en koordlose ligte. Naby aan die dorp en besienswaardighede, as 'n mens inkopies wil gaan doen of die area wil verken. Die gasvrou, Cecilia, was deurgaans beskikbaar en het moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Baie dankie vir 'n heerlike 3 nagte - groot verrassing dat daar nou 'n gasgeyser is en nie meer nodig gehad het om met donkie vuur te maak nie. Ons het dit baie geniet en kan dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan Alan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan Alan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The ultimate escape from the city.

Absolutely amazing getaway. No signal, no electricity, no disturbances, the real way to unwind, relax and bond with your loved one. Was an honour to stay at a legend's cottage, the picture of Old Sam with a beaming smile is the perfect welcome and had me saying for 4 nights straight. "Dankie Oom Sam. jou legend!" The owners and staff are lovely people, real genuine hospitality shown by their eagerness to help when I left the car keys in the ignition and ran down the battery. This place is will see my wife and me again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank Thomas P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank Thomas P

Dit was 'n ervaring wat mens nie gou vergeet nie.

Vat mens terug na dae toe mens nog vry kon rondloop. Dit is 'n ervaring wat jy nie gou sal vergeet nie, waar selfrespek en respek vir mens en diere nog tel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Rus, mooi uitsigte, pragtige natuur. Dis heerlik om 'n paar dae sonder krag en met 'n donkie te werk. So jy moenie op sterk WiFi ontvangs reken nie. Baie hartelike en gasvrye onthaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige plek waar jy jouself weer kan vind.

'n Wegbreek van die stad se lawaai. Waar jy wakker word met voëlgesang en vars lug. 'n Sterrehemel wat jou na jou asem laat snak. Kraakvars linne en netjiese verblyf. Sagte kerslig maak die aande kalm. As jy wil afskakel van alles en almal is dit die plek om te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mickey S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey S
Enkelreisiger

Sielskos.

Cecelia het spesiaal moeite gedoen om te kom kyk of ek regkom die aand. Rustig en stilte. Sielskos. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was beautiful and peaceful.

The night sky was phenomenal, the cottage had everything we needed and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Baie lekker rustige kuiertjie met alles wat mens nodig het. Lekker in die stilte gesit en sterre kyk. Sal die plekkie rêrig aanbeveel as mens wil wegkom en 'n lafenis vir die siel soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franz P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing en baie goeie ligging.

Ons het dit baie geniet om weer bietjie met n donkie ons water te kook. Dit is n baie rustige omgewing en ons het die rustigheid geniet en waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met mooi uitsig.

Hierdie "off-grid" kothuis is stil, netjies en privaat. Die slaapkamer is baie gemaklik, met mooi uitsigte. Die eienaar voorsien baie hout vir die donkie en die braai. Daar is mooi uitstappies in die omgewing en ons het veel voëls gesien. Die kombuis het alles wat ons nodig gehad het. Ons sien uit om weer te besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Siele rus.

Ekstra ligte gekry. Blomme ook gekry om welkom te sê. Gasvrou baie vriendelik - laat jou baie tuis voel. Daar kry 'n mens regtig rus die liggaam en siel. Die donkie geniet - laat jou regtig voel jy is weg van die gewoel van die stad. Baie in die omgewing om te sien. Ons was deur na De Hoop en het baie wild gesien, bo en behalwe die elande, sebras en springbokke wat ons by Old Sam's gesien het. Die WiFi was die Vrydag heeltyd maklik om "in te log", maar het gesukkel die Saterdag - ek gee dit nog steeds 'n 5, want dit was nie 'n noodsaaklikheid vir ons nie, dit was maar net 'n ekstra - daarom dit nie nodig gesien om te noem vir die Cecilia nie. Alles was baie lekker! Inteendeel het ons gegaan vir 'n totale wegbreek. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Perfek om net bietjie stil te raak en die natuur te geniet. Perfek vir romantiese kersligaande op die stoep by die vuur. As jy hou van foto's neem, in my geval met my selfoon, neem genoeg power banks saam aangesien daar geen krag is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerine L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekker plek om te rus en heeltemal af te skakel!

Ons kan dit definitief aanbeveel vir enigiemand wat wil wegbreek van die gejaagde lewe. Die huis is goed ingerig met alles wat mens nodig het om 'n naweek weg te geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lea F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, mooie natuurskoon. Regte plek om te gaan vir stilte en ontspanning weg van die samelewing.

Die plek is skoon, alles is daar wat 'n mens nodig het. En dit die perfekte plek vir as jy 'n rustige wegbreekplekkie soek van die besige samelewing. Dit die plek om jou kop skoon te kry. Ek moet sê daar was even genoeg hout vir braai en vir die donkie. Sal dit beslis aanbeveel en julle sal my en my eggenoot definitief weer daar sien inboek. Die mense is baie vriendelik daar en het ook kom kyk of ons okay is. Alles is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woorde- en asemloos, dis rerig bittermooi en rustig.

Dit was 'n naweek wat ek beslis enige tyd oor sal wil hê, wild gesien, gekano en 'n pragtige plaas deur en deur geniet en ook gaan stap. Eerste keer ook beleef hoe 'n weerligstraal slaan teen 'n kragpaal, asook waar 'n weerlig slaan en in 2 gesplit word. Plekkie is rerig baie mooi en stilte wat my laat sag slaap in die aande, asook ons het 2 aande om lekker gesit en praat op die stoep en waar ons ook 'n bietjie bederf was met nagsterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Sam's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het die tyd op die plaas geniet.

Old Sam's Cottage
Carl S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreekbestemming.

Die bokmakieries by Old Sam het soggens vir ons vreugde gegee met hul sang. Die omgewing is prentjiemooi. Selfs om die donkie te stook was nie moeite nie - water gou warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelis B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels!

Ons het ons wegbreek hier verskriklik baie geniet. Die stilte en rustigheid slaan mens se asem weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzáhn D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzáhn D
Enkelreisiger

Ongelooflike wegbreekoase.

Ek het my kuier by Old Sam's Cottage baie geniet. Die stilte en rustigheid was heerlik. Die kothuis was netjies, skoon en goed toegerus. Die ligging is naby genoeg aan die dorp vir benodighede, maar ver genoeg om te vergeet van die stad se gewoel. Die bergfiets-sirkelroete was ook ’n fees.Ek kan beslis hierdie kothuis aanbeveel en kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guy N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy N
Enkelreisiger

Very comfortable.

2 night stay. 1st night the hot water donkey and the braai chimney cowl were not functional, when I reported it the following day the owners repaired it immediately - excellent service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, quaint farm cottage.

Lovely farm cottage surrounded by farmlands and easy access to river, canoeing and lovely walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerry J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificent.

Totally off the grid. Beautiful experience. Loved the donkey to provide hot water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

It's a cozy little cottage on a quiet farm. Birds and sheep were our alarm in the morning, just in time for us to catch the sunrise and see the mist disappear over the farm. It's beautiful and everyone is friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and peaceful.

Getting away from busy life is what our souls needed. Love the farm vibe. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benjamin L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin L
Enkelreisiger

Back to the days, heavenly.

Baie rustig en kalm. Miskien 'n groter pot in die kombuis. Maar verblyf 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Die huisie is skoon, netjies en toegerus met alles wat mens nodig het. Die uitsig vanaf die stoep, asook die voëllewe was amazing. Ons het baie lekker geroei in die rivier en die bulte op die plaas uitgedraf, ons 2 scottie-kinders het dit net so baie geniet. Die rustigheid en stilte van die area was 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph Y - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier

Gasteplaas skep 'n baie rustige atmosfeer. Naby aan De Hoop natuur reservaat, Arniston en L'Aghulas. Bredasdorp is 15 min weg vir alle inkopies en verversings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarita P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarita P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Pragtige cottage, baie skoon en mooi. Baie lekker gekuier, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility.

Lovely cottage in a beautiful setting. Ideal to totally get off-grid! Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very well equipped little cottage.

I cannot think of anything to improve on. It's just perfectly set up. Well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike rustige plek met prentjiemooi uitsigte op 'n plaas.

Old Sam's Cottage bied uitstekende waarde vir jou geld is idillies geleë op n plaas met rustigheid en ongerepte uitsigte, die eenheid is skoon en goed ingerig. Bestuur is baie hulpvaardig en vriendelik en ek sal bitter graag meer tyd hier wil spandeer. Kan met goeie gemoed die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleana L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, net wat die dokter voorgeskryf het.

Ek sal definitief Old Sam's aanbeveel. Ons het lekker gerus en geniet om tussen die wild te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Alicia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het ons naweek by Old Sam's Cottage geniet, maar hierdie plek sal my ongelukkig nooit weer sien nie. Die stort was een te veel vir my! Om die donkie te stook is maklik en dit maak die water heerlik warm. In die badkamer is die storie heel anders! Daar is geen druk in die kraan nie, so die water drup-drup net deur die stortkop - dit maak dit feitlik onmoontlik om behoorlik te stort. Ons het 'n blikemmer van die kombuis gevat, dit vol water gemaak by die wasbak en dan gebruik om ons self af te spoel. Die warm water is bruin en dit voel vuil - daar is sediment (of iets anders, ek weet nie) in die water wat agter bly op jou vel en jou hare. Dit is aaklig! Die stort se water het ook nie weggeloop nie, so na een persoon "gestort" het was die badkamer se vloer sopnat. Ons het ook 'n hande-handdoek in die badkamer gemis. Die beskrywing van die plek noem dat daar 'n binnenshuise braai (i.e. kaggel) is, maar dit is verkeerd. Daar is slegs 'n buite-braai - die is darem onderdak en beskut teen die wind. Ek kan darem sê dat die plek mooi skoon was en en al die kombuis toebehore wat ons nodig gehad het was daar. Ek stel voor toekomstige besoekers vat hul eie flitse en liggies saam aangesien die wat verskaf word nie genoeg is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Sam's Cottage se terugvoer

Ons het ongelukkig geen klagtes van jul ontvang gedurende die tyd wat jul op die plaas gekuier het nie. Ek kon dan die druk dadelik uitsorteer, n hande-handdoek bring en ekstra ligte. Die water is vir n ruk bruin totdat die eerste water deurloop. Ek sal egter aandag aan alles gee. Ek is jammer ons huis het nie aan jou verwagting voldoen nie.

Old Sam's Cottage
Yvonne D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D
Enkelreisiger

Rus vir jou siel!

Wonderlike, mooi plekkie, netjies en skoon en vol liefde en warmte! Baie goed toegerus en vriendelike gasvrou! Uitstekend vir paartjies! Romantiese wegbreek of wittebrood, of net wegkom uit die stad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredibly peaceful and tranquil.

We had a very calm and peaceful time. The environment was lovely to relax in and we the accommodation was more than what we bargained for. We really enjoyed our stay at Old Sam's cottage.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vreedsaam en rustig.

Ons het 'n baie kalm en rustige tyd gehad. Die omgewing was heerlik om in te ontspan en ons akkommodasie was meer as waarvoor ons gehoop het. Ons het ons verblyf in Old Sam's Cottage baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mieke R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreekplekkie!

Dis die perfekte plek, vir stilte en rus. Pragtig uitgerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek uit die stad.

Ons was aangenaam verras met hoe lekker ons in hierdie klein, maar goed toegeruste huisie gebly het. Dit was koud en reënerig toe ons daar was, maar die beddegoed was heerlik snoesig. Daar is 'n gasverwarmer wat ons nie eers nodig gehad het om te gebruik nie. Wees voorbereid daarop daar daar met tye geen selfoonontvangs is nie, alhoewel daar gratis Wi-Fi is. Ons was vir basies die helfte van ons 3 dae heeltemal sonder sein. Die donkie maak die water heerlik warm, mens moet net geduldig wees - kan tot 3 ure vat. Dus, as jy hou van al die stadsgeriewe van elektrisiteit, gaan hierdie dalk nie vir jou werk nie, maar vir ons was dit heerlik. Moet wonderlik wees as mens in die somer nog in die rivier ook kan swem en roei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarien S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Sal geen ander plek in Overberg aanbeveel vir 2 persone. Eienaars vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tenille T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tenille T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir die siel.

Die cottage is perfek vir enige een wat wil ontspan. Ons was daar op 'n koel naweek, maar sal graag weer wil gaan vir langer sodat ons van die kano's kan gebruik maak. Die huisie is was lekker, maar ons was bietjie in die donker gelaat. Daar was nie aanwysings of verduideliking van die gasstofie en donkie (om stort water warm te maak) nie. En 'n tekort aan kerse en 'n warm kombers. Daar was ook nie tee of melk nie net 'n leë melkhouer. Ek het nie terugvoer gekry op enige eposse voor ons bespreking nie. Gelukkig maak die rustigheid, pragtige omgewing, netjiese huisie en lekker beddegoed op vir die tekortkominge. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelvin R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf en ek sal weer gaan.

Baie lekker verblyf, still and mooi uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met 'n pragtige uitsig, ideaal vir 'n plaas atmosfeer en om weg te kom van tegnologie.

Soos bogenoemde. Was heerlik met 'n pragtige uitsig weg van tegnologie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omring deur die natuur en stile. Perfek!

Jou asem word weggeslaap deur die pragtige natuur en stilte. Sam's Cottage is die perfekte wegkomplekkie. Die natuurlewe (bokke, zebras, voëls) en die rivier met die kano's en braaiplekkie was 'n ekstra bederf. Ideaal vir mense wat hou van braai, stap en rustig wees. Definitief 'n besoek werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable, quaint accommodation.

What a lovely place. Quaint accommodation, very comfortable with everything you need for your stay. Beautiful, peaceful surroundings - what an amazing night sky!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie geniet, het totaal niks van gewone tuisbly gemis nie. Sal beslis weer besoek. Bly om Cecelia te ontmoet, baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker.

Dit doen 'n mens baie goed om nie krag te hê nie. Was baie rustig en stil daar. Sal mense beslis aanbeveel. Alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend!

Cozy, rustig, mooi. Hier kan jy terugsit en ontspan! Ons kom beslis terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie mooi.

Cecelia, dit was baie lekker om by julle te kuier. Ons het dit baie geniet en gaan definitief probeer om weer in Sam se huisie te kuier. Die Koring en Canolalande was so mooi. Skape, 'n hele klomp kraanvoëls en tarentale op die lande was aanskoulik. Cecelia was 'n baie aangename gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Sam's Cottage se terugvoer

Goeie middag Annelien,

Was so 'n voorreg om jou ouers te kon ontmoet. Sal heerlik wees om jul weer te ontvang.

Groete,
Cecilia

Old Sam's Cottage
Yolande G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi. Sterre is asemrowend.

Sal vir ander aanbeveel. Baie netjies en mooi binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Sam's Cottage se terugvoer

Goeie middag Yolande, baie dankie vir jou positiewe aanbeveling van Old Sam's Cottage.
Groete Cecilia

Old Sam's Cottage
Hester F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige atmosfeer waarin mens volkome kan ontspan.

Ons het elke oomblik geniet, die rustigheid, die elande en zebras wat wei tot teen die stoep, die baie mooi en kunstige binneversiering van die vertrekke. En dan laaste die nostalgie - die reuk van die olielampe het my terug gevoer na my kinderdae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Sam's Cottage se terugvoer

Baie dankie, Hester.
Ek is so bly julle het die kuier op ons plaas geniet.
Groete.
Cecilia

Old Sam's Cottage
Erna S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was die eerste keer wat ek werklik afgeskakel en gerus het. Fantasties en baie rustig! Romanties!

Was die beste aandjie van my lewe. So rustig en asemrowend onder die sterre! Die swem in die rivier was vreeslik lekker en mal oor die idee dat jy die donkie moet stook vir warm water. Het 'n onvergeetlike wegbreek gehad. Sal die plek beslis aanbeveel. En baie vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Sam's Cottage se terugvoer

Goeiemore Erna
Baie dankie vir jul wonderlike resensie! Ons is baie bly julle het die tydjie op die plaas geniet.
Groete
Cecilia

Old Sam's Cottage
Wikus C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Wens ons kon langer kuier om die cottage en omgewing te geniet.

Die cottage is baie lekker ingerig en vir die wat lekker wil wegbreek van stad, krag en TV is die plekkie ideaal. Dink dit kan lekker wees tussen die wild. Wil net aanbeveel dat roete na Old Sam's Cottage beter op internet asook op aanwysings met bevestiging gestuur word. Die afstande op bevestigingsnota is totaal verkeerd. Van Bredasdorp se kant is ongeveer 6 km na spoor en 600 meter voor Karsrivier. Van Swellendam se kant af is dit 600 meter na Karsrivier. Draai in by gruisspad by koördinate S34º29'28.6" E020º05'24.4". Sodra afgedraai ry reguit aan tot jy by dubbele wildkamp se hek aan die regterkant kom. By die hek is twee borde met Old Sam's Cottage. Koördinate vir Old Sam's Cottage is S34º29'42.0" E020º07'07.7".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Sam's Cottage se terugvoer

Baie dankie, Wikus, ek is bly julle het die cottage geniet. Ons sal aandag gee aan die aanwysings.
Groete
Cecilia

Old Sam's Cottage
Elsabe H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustige omgewing.

Cecilia is 'n gasvrou duisend. Verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Sam's Cottage se terugvoer

Deon en Elsabe, baie dankie vir jul begrip met die veldbrand wat op ons plaas gewoed het. Julle was wonderlike gaste en ons sien uit daarna om julle weer op ons plaas te ontvang.
Groete,
Boeta en Cecilia.

Old Sam's Cottage
Jacques H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik gewees en ons is regtig verbaas deur die netheid van die plek.

Die elande in die oggend was 'n ware plesier. Die oud en luuks is fantasties! Kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige cottage, rustige omgewing - perfekte wegbreek!

Die Cottage is volledige toegerus. Die area is verskriklik rustig en ons was so ontspanne! Die perfekte "country escape".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Sam's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering!

Old Sam's Cottage
Jinx L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jinx L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Baie netjies en alles wat jy kan nodig hê om te ontsnap van die gejaagde lewe van vandag. Dankie vir 'n goeie rustyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Old Sam's Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is bly julle het die tyd op ons plaas geniet!

Old Sam's Cottage
Lenie G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Vars, skoon en die gasvryheid het ons uit die veld geslaan. Ons het motorfiets probleme gehad en was vinnig deur Cecilia en Boeta uitgesorteer. Ons het met 'n plesier 'n ekstra nag gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nantes F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nantes F
Saam met vriende

Fantasties.

Fantasties. Privaat en rustig. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stoney S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoney S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 3 baie lekker nagte hier deurgebring. Baie gerieflik naby die dorp maar tog privaat.

Dankie vir die vriendelikheid en gasvryheid. Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
R780 R702
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhenosterfontein-plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa964658df23bd470b5eb84b4d339fd932ee289bb889bd6edf8687a06242180abd788f896f5da1c746b72e0a27dbcc10bece3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Rhenosterfontien Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.494938449858 20.118643641472