LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olden Rose Guest House | LekkeSlaap
+13

Olden Rose Guest House

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanstraat 12 en 14, Lephlale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Olden Rose Gastehuis is in 'n weelderige tuin in die myndorpie, Lephalale geleë, en bied gemaklike en rustige verblyf vir gaste wat die blaarryke deel van Limpopo besoek.

Die pragtige gastehuis het 19 kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie en WiFi.

Ons bied veilige verblyf en parkering, sodat gaste gemoedsrus kan geniet terwyl hulle by ons kuier. Die ruim tuin het 'n rustige atmosfeer en 'n swembad en braai-geriewe wat volledig toeganklik is vir gaste.

Ons bied daagliks ontbyt in die sit-/eetkamer en aandete word op aanvraag op die hoofgebou se stoep bedien.

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Olden Rose Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hermanstraat 12 en 14, Lephlale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Olden Rose Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanstraat 12 en 14, Lephlale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmMjI4MTYyLTFlMDQtNDI3Ny04NGQzLTc2MWRhN2EwYTg0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 12 & 14 Herman Street Lephlale 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.678333333333 27.733333333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!