LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olden Rose Guest House | LekkeSlaap
+13

Olden Rose Guest House

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Olden Rose Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Brechtje K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brechtje K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Vriendelike ontvangs. Die gastehuis is besig om oorgedoen te word. Kamers was baie netjies en skoon. Ontbyt was goed. Heerlik geleë naby die hoofpad maar in 'n stiller area.

Debbie L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly welcome, very comfortable room, helpful staff.

We had a pleasant night at Olden Rose Guest House. The welcome was friendly and helpful. They assisted us in getting the caravan and vehicle parked in a way that we could leave early in the morning. The room was very comfortable and clean and we really appreciated the quiet air conditioner. Dinner and breakfast was very tasty.

Kim J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best coffee ever!

I really enjoyed my stay here, however I just have 2 criticisms. The first is that there are no gauze curtains, so you cannot open the curtains during the day without compromising your privacy. And secondly there was a combi transport vehicle parked right next to our window and leaving early morning on Saturday put on the radio and ran the engine a bit, it was disturbing. We loved the breakfast. Olden Rose were quite accommodating to serve me a vegetarian breakfast and Benji makes the best coffee.

Trish O - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish O
Besigheidsreis

Fantasties!

Waarde vir geld, professionele en ongelooflike vriendelike diens.

Jaco O - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Enkelreisiger

Baie gerieflik met al die basiese benodighede.

Baie skoon en ingestel op netheid. Ek beveel Olden Rose beslis aan. Ek het vir 3 nagte daar tuisgegaan en dit was baie gerieflik siende dat hulle baie sentraal geleë is. Die diens is ongelooflik en kamers is pynlik netjies en skoon. Gaan kyk gerus en besluit vir jouself.

Olden Rose Guest House's terugvoer

Ons waardeer werklik hierdie terugvoering en ons is baie bly dat u lekker by ons gebly het. Ons sal dit ook oordra aan die personeel van Olden Rose. Ons is ook bly dat ons mense se verblyf in ons dorp en omgewing kon komplimenteer.
Susan en Aneke en personeel.

Olden Rose Guest House
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanstraat 12 en 14, Lephlale, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmMjI4MTYyLTFlMDQtNDI3Ny04NGQzLTc2MWRhN2EwYTg0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 12 & 14 Herman Street Lephlale 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.678333333333 27.733333333333
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!