Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olievenfontein Private Game Reserve

Selfsorg
Impala
Vanaf
Vanaf R1 650
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Impala is 'n pragtige wittebrood-suite met 'n ruim slaapkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n oopplan-eetarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n stoep met stoepmeubels.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad doen voor hulle bespreek.

Aktiwiteite mag die volgende insluit:

Wildritte op die perseel, 2 keer 'n dag. Dit moet met aankoms bespreek word en word deur die reservaat se bestuurder of veldwagter gedoen.

Wild-stappies en -roetes wat gaste self kan doen, saam 'n maat of groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin stap sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Fietsroetes kan geniet word. Gaste moet hul eie fietse saambring. Gaste kan self ry, saam 'n maat of saam 'n groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin ry sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Gaste kan swem. Daar is 'n swembad vir volwassenes en vir kinders. Volg asb. die reëls rakende die tye wat dit gebruik mag word en ander veiligheidsmaatreëls. Kinders mag nie in 1 van die swembaddens sonder ouertoesig wees nie.

Bordspeletjies en ander speletjies is ook beskikbaar. Gaste kan dit by ontvangs leen. Alle toerusting vir die speletjies moet aan ontvangs terugbesorg word.

Let dat alle aktiwiteite onderhewig is aan beskikbaarheid op die dag en afhanklik van nie weer is. Aktiwiteite kan beïnvloed word deur ander faktore, buite die verblyf se beheer. Die buitelugskedule en inhoud kan op kort kennisgewing herrangskik of gewysig word en kan nie gewaarborg word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Waterbok
Vanaf
Vanaf R1 650
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Waterbok is 'n pragtige wittebrood-suite met 'n ruim slaapkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n oopplan-eetarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n stoep met stoepmeubels.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad doen voor hulle bespreek.

Aktiwiteite mag die volgende insluit:

Wildritte op die perseel, 2 keer 'n dag. Dit moet met aankoms bespreek word en word deur die reservaat se bestuurder of veldwagter gedoen.

Wild-stappies en -roetes wat gaste self kan doen, saam 'n maat of groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin stap sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Fietsroetes kan geniet word. Gaste moet hul eie fietse saambring. Gaste kan self ry, saam 'n maat of saam 'n groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin ry sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Gaste kan swem. Daar is 'n swembad vir volwassenes en vir kinders. Volg asb. die reëls rakende die tye wat dit gebruik mag word en ander veiligheidsmaatreëls. Kinders mag nie in 1 van die swembaddens sonder ouertoesig wees nie.

Bordspeletjies en ander speletjies is ook beskikbaar. Gaste kan dit by ontvangs leen. Alle toerusting vir die speletjies moet aan ontvangs terugbesorg word.

Let dat alle aktiwiteite onderhewig is aan beskikbaarheid op die dag en afhanklik van nie weer is. Aktiwiteite kan beïnvloed word deur ander faktore, buite die verblyf se beheer. Die buitelugskedule en inhoud kan op kort kennisgewing herrangskik of gewysig word en kan nie gewaarborg word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sebra
Vanaf R2 475
R2 475 R1 733
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Sebra het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort. Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n oopplan-eetarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n stoep met stoepmeubels.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad doen voor hulle bespreek.

Aktiwiteite mag die volgende insluit:

Wildritte op die perseel, 2 keer 'n dag. Dit moet met aankoms bespreek word en word deur die reservaat se bestuurder of veldwagter gedoen.

Wild-stappies en -roetes wat gaste self kan doen, saam 'n maat of groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin stap sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Fietsroetes kan geniet word. Gaste moet hul eie fietse saambring. Gaste kan self ry, saam 'n maat of saam 'n groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin ry sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Gaste kan swem. Daar is 'n swembad vir volwassenes en vir kinders. Volg asb. die reëls rakende die tye wat dit gebruik mag word en ander veiligheidsmaatreëls. Kinders mag nie in 1 van die swembaddens sonder ouertoesig wees nie.

Bordspeletjies en ander speletjies is ook beskikbaar. Gaste kan dit by ontvangs leen. Alle toerusting vir die speletjies moet aan ontvangs terugbesorg word.

Let dat alle aktiwiteite onderhewig is aan beskikbaarheid op die dag en afhanklik van nie weer is. Aktiwiteite kan beïnvloed word deur ander faktore, buite die verblyf se beheer. Die buitelugskedule en inhoud kan op kort kennisgewing herrangskik of gewysig word en kan nie gewaarborg word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wildebees
Vanaf
Vanaf R2 475
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Wildebees Kothuis het 2 slaapkamers en 'n skakelbadkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort. Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n oopplan-eetarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n stoep met stoepmeubels.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad doen voor hulle bespreek.

Aktiwiteite mag die volgende insluit:

Wildritte op die perseel, 2 keer 'n dag. Dit moet met aankoms bespreek word en word deur die reservaat se bestuurder of veldwagter gedoen.

Wild-stappies en -roetes wat gaste self kan doen, saam 'n maat of groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin stap sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Fietsroetes kan geniet word. Gaste moet hul eie fietse saambring. Gaste kan self ry, saam 'n maat of saam 'n groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin ry sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Gaste kan swem. Daar is 'n swembad vir volwassenes en vir kinders. Volg asb. die reëls rakende die tye wat dit gebruik mag word en ander veiligheidsmaatreëls. Kinders mag nie in 1 van die swembaddens sonder ouertoesig wees nie.

Bordspeletjies en ander speletjies is ook beskikbaar. Gaste kan dit by ontvangs leen. Alle toerusting vir die speletjies moet aan ontvangs terugbesorg word.

Let dat alle aktiwiteite onderhewig is aan beskikbaarheid op die dag en afhanklik van nie weer is. Aktiwiteite kan beïnvloed word deur ander faktore, buite die verblyf se beheer. Die buitelugskedule en inhoud kan op kort kennisgewing herrangskik of gewysig word en kan nie gewaarborg word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eland
Vanaf
Vanaf R3 300
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eland het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n oopplan-eetarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n stoep met stoepmeubels.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad doen voor hulle bespreek.

Aktiwiteite mag die volgende insluit:

Wildritte op die perseel, 2 keer 'n dag. Dit moet met aankoms bespreek word en word deur die reservaat se bestuurder of veldwagter gedoen.

Wild-stappies en -roetes wat gaste self kan doen, saam 'n maat of groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin stap sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Fietsroetes kan geniet word. Gaste moet hul eie fietse saambring. Gaste kan self ry, saam 'n maat of saam 'n groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin ry sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Gaste kan swem. Daar is 'n swembad vir volwassenes en vir kinders. Volg asb. die reëls rakende die tye wat dit gebruik mag word en ander veiligheidsmaatreëls. Kinders mag nie in 1 van die swembaddens sonder ouertoesig wees nie.

Bordspeletjies en ander speletjies is ook beskikbaar. Gaste kan dit by ontvangs leen. Alle toerusting vir die speletjies moet aan ontvangs terugbesorg word.

Let dat alle aktiwiteite onderhewig is aan beskikbaarheid op die dag en afhanklik van nie weer is. Aktiwiteite kan beïnvloed word deur ander faktore, buite die verblyf se beheer. Die buitelugskedule en inhoud kan op kort kennisgewing herrangskik of gewysig word en kan nie gewaarborg word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koedoe
Vanaf
Vanaf R3 300
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Koedoe het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n oopplan-eetarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n stoep met stoepmeubels.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad doen voor hulle bespreek.

Aktiwiteite mag die volgende insluit:

Wildritte op die perseel, 2 keer 'n dag. Dit moet met aankoms bespreek word en word deur die reservaat se bestuurder of veldwagter gedoen.

Wild-stappies en -roetes wat gaste self kan doen, saam 'n maat of groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin stap sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Fietsroetes kan geniet word. Gaste moet hul eie fietse saambring. Gaste kan self ry, saam 'n maat of saam 'n groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin ry sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Gaste kan swem. Daar is 'n swembad vir volwassenes en vir kinders. Volg asb. die reëls rakende die tye wat dit gebruik mag word en ander veiligheidsmaatreëls. Kinders mag nie in 1 van die swembaddens sonder ouertoesig wees nie.

Bordspeletjies en ander speletjies is ook beskikbaar. Gaste kan dit by ontvangs leen. Alle toerusting vir die speletjies moet aan ontvangs terugbesorg word.

Let dat alle aktiwiteite onderhewig is aan beskikbaarheid op die dag en afhanklik van nie weer is. Aktiwiteite kan beïnvloed word deur ander faktore, buite die verblyf se beheer. Die buitelugskedule en inhoud kan op kort kennisgewing herrangskik of gewysig word en kan nie gewaarborg word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swartwitpens
Vanaf R4 950
R4 950 R3 465
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Swartwitpens het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer se badkamer is en suite. Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n oopplan-eetarea, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n stoep met stoepmeubels.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad doen voor hulle bespreek.

Aktiwiteite mag die volgende insluit:

Wildritte op die perseel, 2 keer 'n dag. Dit moet met aankoms bespreek word en word deur die reservaat se bestuurder of veldwagter gedoen.

Wild-stappies en -roetes wat gaste self kan doen, saam 'n maat of groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin stap sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Fietsroetes kan geniet word. Gaste moet hul eie fietse saambring. Gaste kan self ry, saam 'n maat of saam 'n groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin ry sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Gaste kan swem. Daar is 'n swembad vir volwassenes en vir kinders. Volg asb. die reëls rakende die tye wat dit gebruik mag word en ander veiligheidsmaatreëls. Kinders mag nie in 1 van die swembaddens sonder ouertoesig wees nie.

Bordspeletjies en ander speletjies is ook beskikbaar. Gaste kan dit by ontvangs leen. Alle toerusting vir die speletjies moet aan ontvangs terugbesorg word.

Let dat alle aktiwiteite onderhewig is aan beskikbaarheid op die dag en afhanklik van nie weer is. Aktiwiteite kan beïnvloed word deur ander faktore, buite die verblyf se beheer. Die buitelugskedule en inhoud kan op kort kennisgewing herrangskik of gewysig word en kan nie gewaarborg word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kameelperd
Vanaf
Vanaf R6 600
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kameelperd is ons hoofkothuis en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Daar is 2 sitareas op die grondverdieping. Die 1 area het 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. Die ander sitarea het 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus en daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die onderdakbalkon het stoele en bied 'n uitsig oor die watergat. 4 ekstra kinders onder 12 kan bykomend en teen ekstra koste in dié kothuis geakkommodeer word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg 4 ekstra kinders onder 12 kan bykomend en teen ekstra koste in dié kothuis geakkommodeer word.

Huisreëls

Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad doen voor hulle bespreek.

Aktiwiteite mag die volgende insluit:

Wildritte op die perseel, 2 keer 'n dag. Dit moet met aankoms bespreek word en word deur die reservaat se bestuurder of veldwagter gedoen.

Wild-stappies en -roetes wat gaste self kan doen, saam 'n maat of groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin stap sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Fietsroetes kan geniet word. Gaste moet hul eie fietse saambring. Gaste kan self ry, saam 'n maat of saam 'n groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin ry sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.

Gaste kan swem. Daar is 'n swembad vir volwassenes en vir kinders. Volg asb. die reëls rakende die tye wat dit gebruik mag word en ander veiligheidsmaatreëls. Kinders mag nie in 1 van die swembaddens sonder ouertoesig wees nie.

Bordspeletjies en ander speletjies is ook beskikbaar. Gaste kan dit by ontvangs leen. Alle toerusting vir die speletjies moet aan ontvangs terugbesorg word.

Let dat alle aktiwiteite onderhewig is aan beskikbaarheid op die dag en afhanklik van nie weer is. Aktiwiteite kan beïnvloed word deur ander faktore, buite die verblyf se beheer. Die buitelugskedule en inhoud kan op kort kennisgewing herrangskik of gewysig word en kan nie gewaarborg word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: KR Pad 111, Deel 3 van Olievenfontein Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA371df4a43e42f6b5f4194d64e300e3dd5d68ec81abc94fc6c82baf860e63d2d04f51dd3d42a2af00eda4ec248a71f54b6d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 449 5 1 5 111 KR Road Portion 3 of Farm Olievenfontein 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.154688608432 28.38282911574