Opsomming van Resensie
Rachelle B - Mei 2022
Gemiddeld
Baie rustig en stil.
Jessica G - Mei 2022
Gemiddeld
Peaceful, relaxed, the perfect break.
Marleze E - Apr 2022
Gemiddeld
Luilekker dae.
Francois V - Apr 2022
Gemiddeld
Olievenfontein was 'n fantastiese wegbreek van die stad.
Rolien W - Apr 2022
Gemiddeld
Familie-geleentheid.
Vitalia B - Apr 2022
Gemiddeld
Rus en Vrede.
Jc S - Mrt 2022
Gemiddeld
Pragtige plek en baie rustig. Blyplek is wonderlik.
Searen S - Mrt 2022
Gemiddeld
Great place.
Dirk V - Mrt 2022
Gemiddeld
Dit was ongelooflik.
Christie D - Mrt 2022
Gemiddeld
Dit was ongelooflik rustig.
Khomotso P - Mrt 2022
Gemiddeld
We had a nice quiet time.
Johan L - Feb 2022
Gemiddeld
Lekker rustige, pragtige natuurskoon wat soveel beter gemaak word deur Johan en Jennifer se gasvryheid.
Philip S - Feb 2022
Gemiddeld
Fantastiese plek met fantastiese gashere.
Lees meerJohnny E - Feb 2022
Gemiddeld
Fantastiese naweek.
Vincent O - Feb 2022
Gemiddeld
Baie vriendelike personeel, elke sent werd.
Marius B - Jan 2022
Gemiddeld
Die rustigheid en natuurskoon is 5 ster.
Olievenfontein Private Game Reserve se terugvoer
Good day, trusting you and your spouse are both well.
Thank you kindly for taking time to review us, it is much appreciated...
We appreciate your sentiments regarding our management and staff at the Reserve, I know that they are thrilled always, to provide top class service to all our guests...
We are saddened by your comments, in relation to our furnishings etc, provided in this cottage. Especially since you did not raise any issue to our management team, while at the Reserve. None-the-less, they have both been to the cottage since receiving your review, and they have tested and checked for any fault and weren't able to discover any material defects. We have also had several couples in the same cottage, since your stay, and no one has raised any issue with the furnishings therein.
Lastly, Johan, the Game Reserve Manager, who looks after the gardens and the pools, in the Lodge area, was also quite surprised by your comments, as he personally takes special care of these areas, to ensure every guest experiences a high level and standard in this regard.
None-the-less, we apologise for not living up to your standards, and hope that one day you will give us a chance to host you again, and trust that at that time our standards will meet with your approval and satisfaction...
Thank you once again.
Thiani O - Jan 2022
Gemiddeld
Dit is 'n fantastiese plek om bietjie te rus.
Anita B - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker, net te kort.
Lejuan M - Jan 2022
Gemiddeld
Die natuurskoon was mooi en heerlik rustig.
Lees meerAnjana M - Jan 2022
Gemiddeld
Beautiful location, tranquil surroundings, wonderful facilities and hosts.
Lees meerMarcia M - Des 2021
Gemiddeld
Best service and best views.
Vedette H - Des 2021
Gemiddeld
Gerieflik, baie netjies.
Nele C - Des 2021
Gemiddeld
Rustig naby aan die natuur.
Anja M - Nov 2021
Gemiddeld
So 'n pragtige pêrel weggesteek diep in die bos.
Nico H - Nov 2021
Gemiddeld
Bosveld-natuurskoon op sy beste!
Lees meerKatlego L - Nov 2021
Gemiddeld
Warm welcoming service.
Morwa M - Nov 2021
Gemiddeld
My stay was wonderful, a peaceful place very good environment to meditate and bond with nature.
Floris C - Nov 2021
Gemiddeld
Pragtig, gerieflik en 'n rustige atmosfeer vir jou siel.
Vuyisile K - Nov 2021
Gemiddeld
Great hospitality, friendly and professional staff.
Justine J - Okt 2021
Gemiddeld
Relaxing and good location for a weekend breakaway.
Gerhardus C - Okt 2021
Gemiddeld
Nice and neat place to rest.
Charles R - Okt 2021
Gemiddeld
Peace and quiet.
Tshimangadzo M - Okt 2021
Gemiddeld
I've enjoyed being there.
Boitumelo L - Okt 2021
Gemiddeld
Wonderful weekend getaway.
Neels V - Okt 2021
Gemiddeld
Ideaal vir naweek ontsnap vir 'n paartjie sonder kinders, of 'n groep vriende.
Maureen B - Okt 2021
Gemiddeld
Rustige atmosfeer. Tieners wil later in die aand kuier. Games Room word 18:00 gesluit.
Trevor B - Okt 2021
Gemiddeld
Amazing place, immaculately kept and stunning views. Would definitely go back for some peace and quiet.
Jan B - Sep 2021
Gemiddeld
As jy wil rus is dit die plek.
Witney J - Sep 2021
Gemiddeld
Heerlik!
Bertus V - Aug 2021
Gemiddeld
Geen fasiliteite nie. Geen krag en generator te klein vir oord.
Liza V - Aug 2021
Gemiddeld
Rustig, vreedsaam. Baie netjies.
Johann L - Aug 2021
Gemiddeld
Heerlik, ontspannend en rustig.
Engela D - Aug 2021
Gemiddeld
Amazing breakaway!
Trudie C - Mei 2021
Gemiddeld
Rustig en vreedsaam.
Xola M - Mei 2021
Gemiddeld
Serene and peaceful.
Malebo L - Mei 2021
Gemiddeld
That place was not worth the price and electricity they are using soler so if the weather changes then electricity goes off especially at night.
Gareth T - Apr 2021
Gemiddeld
Peaceful and a great family spot.
Berdine P - Apr 2021
Gemiddeld
Lekker ontspan en baie rustig.
Dorcas M - Apr 2021
Gemiddeld
Our stay was so fantastic. We were so warmly welcomed. We enjoyed our stay will definitely visit again.
Jan V - Mrt 2021
Gemiddeld
Ongelooflik mooi en rustige atmosfeer.
Johan V - Feb 2021
Gemiddeld
Rus vir die siel in amazing chalets.
Alwyn B - Feb 2021
Gemiddeld
Skoon, netjies en wonderlike bestuur.
Leanie T - Des 2020
Gemiddeld
Wonderlike, rustige ontspannende atmosfeer. Fantastiese wegbreek van die stad
Sylvia K - Des 2020
Gemiddeld
My husband and I had a beautiful weekend, we enjoyed ourselves.
Nadine B - Nov 2020
Gemiddeld
Net wat ons nodig gehad het. Die voëllewe is besonders - vat jou voëlboek saam!
Lees meerNicoleneva V - Nov 2020
Gemiddeld
Baie rustig.
Vince K - Nov 2020
Gemiddeld
Beautiful relaxed setting with gorgeous views.
Jacques L - Okt 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Zanele M - Mrt 2020
Gemiddeld
Peace of mind.
Liane D - Mrt 2020
Gemiddeld
Uitstekende naweekwegbreek.
Tjaart V - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit was heerlik, vars lug, skoon, netjies en rustigheid vir jou siel. Sal vir seker weer gaan. Hulle gaan uit hul pad om almal te akkomodeer. Dankie Olievenfontein vir 'n lekker kuier!
Cheryl W - Feb 2020
Gemiddeld
Rustiger kan jy nie kry nie.
Emmilda M - Feb 2020
Gemiddeld
Enjoyed my stay. Staff is friendly. The place was very clean.
Carli V - Feb 2020
Gemiddeld
Dis 'n ongelooflike rustige plek, so as jy van die besige stad af wil wegkom is hierdie plek net vir jou. .
Kobus M - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker stil en rustig.
Russell Y - Jan 2020
Gemiddeld
Very pleasant stay. Lovely surroundings and far from the city, giving you time to relax.
Deon M - Jan 2020
Gemiddeld
One het baie lekker gekuier by Olievenfontein. Ons sal vir seker weer gaan. Hou van die natuurskoon en moderns akkommodasie.
Johan B - Jan 2020
Gemiddeld
Baie mooi plaas.
Lizanne J - Jan 2020
Gemiddeld
Okay.
Kayla L - Jan 2020
Gemiddeld
'n Gasvrye, rustige en mooi plek om geen te gaan.
Morkel B - Des 2019
Gemiddeld
Aangenaam verras!
Hermanus P - Nov 2019
Gemiddeld
Lekker rustig en netjies al is daar nie lugversorger nie.
Marsia S - Okt 2019
Gemiddeld
Heerlike, rustige wegbreek in die bos.
Mashilo M - Okt 2019
Gemiddeld
This is really a private game reserve, not too packed.
Margaret B - Okt 2019
Gemiddeld
Perfekte plek om alleen te wees.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Perfect place for solitude.
We went for a business workshop. It was quiet enough for us to focus on our outcomes. The necessary facilities were provided to us. The game drive was good.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Carla V - Okt 2019
Gemiddeld
Rustige kuiertjie.
Mike G - Okt 2019
Gemiddeld
Baie erg lekker!
Anne B - Okt 2019
Gemiddeld
Great breakaway holiday destination.
Enock K - Sep 2019
Gemiddeld
The stay was very refreshing.
Belinda B - Sep 2019
Gemiddeld
Amazing, en die natuurskoon is pragtig.
Nicci N - Aug 2019
Gemiddeld
Pragtig en rustig.
Rialette V - Aug 2019
Gemiddeld
Rustige en ontspannende naweek-wegbreek.
Hannelie L - Jul 2019
Gemiddeld
Rustig en stil in die bosveld.
Alta O - Jul 2019
Gemiddeld
Sal definitief weer gaan, was rustig en stil.
Juanita W - Jul 2019
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam, is 'n pragtige plek en die paaie is net nie so mooi nie.
Lydia S - Jul 2019
Gemiddeld
'n Rustige wegbreek in die natuur.
Andries D - Jun 2019
Gemiddeld
Olievenfontein is regtig waarde vir geld en word hoog aanbeveel, ek sal weer teruggaan!
Christoph S - Mei 2019
Gemiddeld
Pragtige en rustige reservaat.
Lees meerJohan L - Mei 2019
Gemiddeld
Rus en ontspan in 'n salige natuur-omgewing.
Louis B - Apr 2019
Gemiddeld
Rus en vrede in die natuur!
Johan K - Apr 2019
Gemiddeld
Heerlik rustige, stil bosveldwegbreek.
Sm O - Mrt 2019
Gemiddeld
Heerlike wegbreek gewees.
Hannelie A - Mrt 2019
Gemiddeld
Ontspannend, ongelooflike mooi omgewing en vriendelike personeel.
Lees meerRetha K - Feb 2019
Gemiddeld
Ons verblyf by Olivenfontein Private Game Reserve was 'n ongelooflike ervaring.
Chris A - Feb 2019
Gemiddeld
Lekker gerus.
Rina H - Jan 2019
Gemiddeld
Lekker rus naweek.
Ansie G - Jan 2019
Gemiddeld
Dis 'n baie rustige plek waar jy lekker kan rus!
Gerda N - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtige plek, hulle gasvryheid ken geen perke.
Tassius P - Jan 2019
Gemiddeld
Sien baie wild, het lekker gaan stap en geswem.
Chandra B - Des 2018
Gemiddeld
Rus vir jou siel.
Zuereka K - Des 2018
Gemiddeld
Die fantastiese gasvryheid and pragtige lodge!
Nomblelo K - Des 2018
Gemiddeld
The place is stunning. Value for your money. Clean and up to great standard. I will definitely go back!
Felipe S - Des 2018
Gemiddeld
Excellent place, the whole family enjoyed it.
Mmanare R - Des 2018
Gemiddeld
Awesome.
Elsie S - Des 2018
Gemiddeld
'n wegbreek wat die moeite werd was .Stil rustige omgewing
Wendy M - Des 2018
Gemiddeld
It was an adventure.
Lizette V - Des 2018
Gemiddeld
Dit was een van die mooiste wild reservate.
Anton E - Des 2018
Gemiddeld
Dit was 'n onvergeetlike paar dae.
Lees meerJacques V - Des 2018
Gemiddeld
Baie nice!
Wim B - Nov 2018
Gemiddeld
Wow! Fantastiese plek! Waarde vir geld!
Jay R - Nov 2018
Gemiddeld
Teleurgesteld.
Lees meerOlievenfontein Private Game Reserve se terugvoer
Beste Jay,
Eerstens wil ek vir julle groep se baie dankie dat julle hier by ons bespreek het.
Gun ons die geleentheid om terugvoer te verskaf op die kommentaar in jul resensie:
Julle wou nie toegelaat het dat die personeel hul werk doen om die eenheid daagliks skoon te maak nie. Die personeel het elke keer teruggekom na my en gesê die gaste sê dit is nie nodig om die eenheid te diens nie, hulle moet net die skottelgoed was. Selfs vir die Sondag-aand het julle nie die diens nodig gehad nie.
'n Persoon van jul groep het die Saterdag kom brood koop by my en ek het vir die persoon gevra of alles reg is. Hy het gesê julle kuier baie lekker, niks van onnetheid of vuilheid is genoem nie. Ek het dit eers gehoor toe julle kom om uit te teken op die Maandag.
Aangaande die insekte, moet julle in ag neem dat ons is in die bos is, en dat julle die voordeur oopgehou het in die aande terwyl die ligte in die eenheid aan is. Dit sal enige insek verwelkom om in te vlieg. Ons brand elke maand wierook in al die eenhede. Na jul vertrek op die Maandag, het ek self die eenheid inspekteur en nie een insek of spinnerak gewaar nie.
Die swembad is nie vol alge nie want ons behandel dit - nie net met chloor nie, maar ook met koper swawelsuursout.
Laastens, het ek julle ook nie aangespreek oor die mobiele lugreëling wat julle gebruik het in die eenheid gedurende jul verblyf nie. Dit moet eintlik by die bestuur aangemeld word vir toestemming om dit te gebruik. Ek het dit aanvaar met die rede om gaste se verblyf vir hulle aangenaam te maak.
Groete,
Olievenfontein Private Game Reserve
Nico D - Nov 2018
Gemiddeld
Rustige omgewing om te herlaai.
Gerda D - Nov 2018
Gemiddeld
Pragtige plek met fantastiese diens en vriendelike mense!
Alicia B - Nov 2018
Gemiddeld
Meer as wat ons voor gehoop het.
Carla P - Nov 2018
Gemiddeld
Gemaklike verblyf in afsondering.
Jenny V - Nov 2018
Gemiddeld
Net wat die dokter voorgeskryf het!
Marlene K - Nov 2018
Gemiddeld
Kon perfek gewees het!
Lees meerKarlien O - Okt 2018
Gemiddeld
Gasvry en rustig.
Kgarebe M - Okt 2018
Gemiddeld
Beautiful place with a magnificent view.
Phillip C - Okt 2018
Gemiddeld
Baie mooi plek.
Odelia S - Okt 2018
Gemiddeld
Wens ek kon tyd terugdraai.
Nico V - Okt 2018
Gemiddeld
Was lekker, dankie.
Ashton S - Sep 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Willem V - Sep 2018
Gemiddeld
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Maggie V - Sep 2018
Gemiddeld
Heerlik, rustige, netjiese blyplek.
Yvette S - Sep 2018
Gemiddeld
Baie lekker rusnaweek.
Robert V - Sep 2018
Gemiddeld
Stukkie paradys in die Waterberge.
Lees meerJohan V - Sep 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
Lees meerDe Villiers D - Sep 2018
Gemiddeld
As jy 'n rustige naweek in die natuur wil beleef is hierdie die plek.
Ilze V - Aug 2018
Gemiddeld
Natuurskoon, rus en vrede, sielsrus
Mari O - Aug 2018
Gemiddeld
Baie rustige omgewing weg van enige gedruis of invloede, baie skoon, baie goeie diens.
Nomsa K - Jul 2018
Gemiddeld
Good.
Mari H - Jul 2018
Gemiddeld
Ons het 'n heerlike naweek in die bos geniet.
Carina V - Jul 2018
Gemiddeld
Het spesifiek gevra vir bad, maar daar was geen warm water beskikbaar omrede lae druk in kraan.
Lees meerOlievenfontein Private Game Reserve se terugvoer
Geagte Carina,
Dankie vir die tyd wat u afgestaan het om vir ons n resensie te skryf rakende u verblyf by Olievenfontein Private Game Reserve.
Ons neem kennis van u beswaar rakende die warm water en het ons onmiddelik aandag daaraan gegee. Ongelukkig moes ons die oorsaak van die probleem eers indentifiseer, as gevolg van die feit dat julle wel warm water gehad het die vorige dag, en deur verskeie opsies werk om by die oorsaak van die probleem uit te kom.
Gedurende hierdie tyd het ek u gereeld op hoogte gehou met wat ons doen, selfs nadat ek deur u uitgeskel en weggejaag is. Ek en my onderhoudswerker het nadat ek die element vervang het by die geyser gewag totdat ons tevrede was dat die warm water toevoer na julle eenheid herstel was. Dit was bevestig deur u nadat ons kamerdiens dames u persoonlik laat toets het dat die warm water probleem opgelos is.
Die beswaar aangaande die druk kon ek egter nie oplos nie. Alhoewel ek die drukpomp se druk probeer opstel het, het hy n vervaardigings verstelling om n maksimum van 3.2bar uit te stoot.
As bestuurder van Olievenfontein Private Game Reserve wil ek egter net weereens omverskoning vra vir enige ongerief wat u ervaar het gedurende u verblyf hier by ons.
Groete,
Johan
Johan S - Jul 2018
Gemiddeld
Sal nie weer in winter daar bly nie, te koud.