LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olievenfontein Private Game Reserve | LekkeSlaap
+24

Olievenfontein Private Game Reserve

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Impala
Selfsorg
Waterbok
Selfsorg
Wildebees
Selfsorg
Sebra
Selfsorg
Eland
Selfsorg
Koedoe
Selfsorg
Swartwitpens
Selfsorg
Kameelperd
Selfsorg
4 ekstra kinders onder 12 kan bykomend en teen ekstra koste in dié kothuis geakkommodeer word.
Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 24 Maart 2022

LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

Tariewe is vir selfsorg.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Die verblyf is streng selfsorg. Gaste is welkom om hul eie kos en drankies te bring en in die reservaat te ontspan.
Wildritte is teen R120 per persoon beskikbaar. Dit duur 1 en 'n half tot 2 ure en sluit 'n stop by Zucchi’s View in. Dit is 'n uitkykdek in die reservaat waar warm drankies voorsien word en gaste die Waterberg se geluide kan geniet.
Gaste kan wildritte bespreek wanneer hulle inklok en moet ook daarvoor betaal by die reservaat, in kontant, aangesien daar nie kaartgeriewe is nie.
Alle aktiwiteite is onderhewig aan beskikbaarheid op die dag en die weer. Aktiwiteite mag dalk beïnvloed word deur kondisies buite ons beheer. Die buite-skedule mag dalk herrangskik en verander word op kort kennisgewing en kan nie gewaarborg word nie.

Aktiwiteite mag die volgende insluit:

Wildritte op die perseel, 2 keer 'n dag. Dit moet met aankoms bespreek word en word deur die reservaat se bestuurder of veldwagter gedoen.
Wild-stappies en -roetes wat gaste self kan doen, saam 'n maat of groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin stap sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.
Fietsroetes kan geniet word. Gaste moet hul eie fietse saambring. Gaste kan self ry, saam 'n maat of saam 'n groep. Laat weet asb. by ontvangs hoe laat jy beplan om te begin ry sodat hulle 'n ogie kan hou oor waar jy is.
Gaste kan swem. Daar is 'n swembad vir volwassenes en vir kinders. Volg asb. die reëls rakende die tye wat dit gebruik mag word en ander veiligheidsmaatreëls. Kinders mag nie in 1 van die swembaddens sonder ouertoesig wees nie.
Bordspeletjies en ander speletjies is ook beskikbaar. Gaste kan dit by ontvangs leen. Alle toerusting vir die speletjies moet aan ontvangs terugbesorg word.

Aktiwiteite van die perseel af:

Perdry indien beskikbaar in die Waterberg-distrik.
Lekhalo Safaris Zipline in die Waterberg-distrik.
Groot 5-wildritte in die Waterberg-distrik.
Eventeria Wildlife Park.

Restaurante in die area:
Waterberg Game Park, 5 km van die hoofhek af op die aangrensende instansie se perseel.
Eventeria Wildlife Park 18 km van die verblyf af terug op die teerpad.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: KR Pad 111, Deel 3 van Olievenfontein Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhYTkwNDU3LTNjOGYtNDZjMi1iZjZlLTYyNTI2NzUyNWRmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800, nou Vanaf R1 080  per nag(plek vir 2) 362 5 1 5 111 KR Road Portion 3 of Farm Olievenfontein 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.154688608432 28.38282911574
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!