Olifant Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vierslaapkamer en-suite in Marlothpark. Marlothpark is 'n privaat wildreservaat 10 kilometer van die Krugerwildtuin se Krokodilbrug af.

Die huis is stapafstand van die Krugerwildtuin se grensdraad af en wilde diere dwaal in die tuin rond.

Linne, eetgerei en breekware is ingesluit. Marlothpark is ook naby aan die Mosambiekse grens (15 kilometer) en 80 km van Swaziland af.

Olifantritte, tiervisvang, staptoere ens. kan bespreek word.

Slaapplek

'n Bespreking by Olifant Lodge sluit in:

7 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Olifant Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za