Marlothpark Akkommodasie by Olifant Marloth Park In The Bush | LekkeSlaap
+19

Olifant Marloth Park In The Bush

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir Olifant Marloth Park In The Bush
Netheid
3.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Marelise C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise C
Saam met vriende

Awesome.

Baie dankie vir die gebruik van julle huis. Net die volgende: Die een wasbak in die kombuis se prop werk nie en water hardloop in die kas. Julle sal moet kyk na daardie kas, groot waterskade. Die lig in die lapa het nie gewerk nie. Ek sal ook voorstel dat julle net bietjie sterker ligte in die kamer sit. Verder het ons baie lekker gebly en gerus.

Olifant Marloth Park In The Bush's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Die wasbak is regemaak, sal aandag gee aan die ligte.

Olifant Marloth Park In The Bush
Achard M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Achard M
Gesin met klein kinders

Baie aangename plekkie in die bos met al die nodige geriewe.

Wonderlike verblyf gehad met al die nodige geriewe tot ons beskikking. Alhoewel die plek nie groot en ruim is nie, maak die buitebraai en lapa op vir genoeg spasie en heerlike kuierplek. Net 'n voorstel: Pad-aanwysing vanaf die hoofpad na die huis se ingang, miskien net 'n bordjie aanbring in die hoofpad. Beligting in die slaapkamers moet net bietjie sterker gloeilampe gebruik.

Olifant Marloth Park In The Bush's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en die voorstel. Ek het nie daaraan gedink die.

Olifant Marloth Park In The Bush
Ronel S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S
Saam met vriende

Dit was 'n baie lekker aand.

Alles was baie lekker, al wat 'n klein probleem was die beligting in die eenheid is baie donker sukkel as jy besig is in die kombuis met die beligting. Net nog iets wat ons opgetel het die stoofplate was baie olierig en in die boonste kamer onder die bed was 'n boek van vorige gaste.

Olifant Marloth Park In The Bush's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal kyk wat ons aan die beligting kan doen en vra omverskoning vir die olierige plate.

Olifant Marloth Park In The Bush
Anne-marie D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne-marie D

Heerlike ontspannende naweek-wegbreek.

3008 huis nie skoon met aankoms. Ligte in slaapkamers baie swak bedlampies. Werk nie.

Santi E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Santi E
Gesin met tieners

Dit was aangenaam.

Die huis was redelik skoon. Geen televisie was 'n probleem veral aangesien dit heel naweek erg gereën het. Beddegoed was baie goed. Huis is baie kleiner as wat mens aanvanklik verwag, plus die ligging was nie heeltemal wat ons wou hê nie. Ons kon egter nie voor die tyd oordeel waar die huis is nie.

Olifant Marloth Park In The Bush's terugvoer

Dear Santi,

Thank you for your feedback.

With regards to the size of the house, we believe that it being a double-volume, 6-sleeper unit, our pricing offers incredible value by comparison to a chalet for 2 in the Kruger Park for R1390.00 per night plus conservation fees and compared to other Marloth Park accommodation which is offered at R990.00 per night for 2 people with half the space.

We specifically advertise no TVs for 2 reasons: Our venue offers a bush break with nature and relaxation, therefore offering time away from normal life. The second reason is safety and security, as the properties are not occupied all the time, therefore, we aim to reduce security threats and increase leisure time.

Regards,
Olifant Marloth Park In The Bush

Olifant Marloth Park In The Bush
Lee G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee G
Gesin met klein kinders

Enjoyed every minute of it!

See stars.

Olifant Marloth Park In The Bush's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Olifant Marloth Park In The Bush
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 3008, Marloth Park, 1902, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIAj0pgInIerc6lXXAfY7aTZDkI26DS0KQxhKjMHcNbSklpzUBS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 6) 6 5 1 4 3008 Olifant Street Marloth Park 1902 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.344588797781 31.795520233135
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za