LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olifants Rivier Lodge | LekkeSlaap
+32

Olifants Rivier Lodge

Lodge
Karavaan- en kampeerplek
Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kampeerplekke is op die oewer van die Olifantsrivier. Elke eenheid het 'n water- en elektrisiteitpunt, maar is nie afgebaken nie. Daar is 4 ablusieblokke waarvan gaste gebruik kan maak, en sommiges het gesinsbadkamers. Elke ablsusieblok bied ook skottelgoedwasgeriewe.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kampeerplek. Staantarief is ingesluit.

Belasting en Ekstras

'n Deposito van 50% word binne 72 ure nadat die bespreking gemaak is vereis en die balans is betaalbaar wanneer jy inklok. Let asb. daarop dat jy 6 km lange grondpad moet ry om ons te bereik. ’n Sleuteldeposito van R200 is betaalbaar met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 80% van deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 50% van deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van deposito is terugbetaalbaar.

Rondawels
Vanaf R1 380
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grasdakeenhede het elkeen 'n en suite-badkamer, maar het nie kombuisgeriewe nie. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in. Die eenhede word ook daagliks skoongemaak. Buite is daar parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die eenheid.

Belasting en Ekstras

'n Deposito van 50% word binne 72 ure nadat die bespreking gemaak is vereis en die balans is betaalbaar wanneer jy inklok. Let asb. daarop dat jy 6 km lange grondpad moet ry om ons te bereik. ’n Sleuteldeposito van R200 is betaalbaar met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 80% van deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 50% van deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van deposito is terugbetaalbaar.

Cabana
Vanaf R2 030
per eenheid
Beskrywing

Hierdie knus oopplan-selfsorgeenhede bied 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die solder, 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n bad en oorhoofse stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Buite is daar 'n balkon, oop parkeerplek en braaigeriewe waarvan gaste gerus gebruik kan maak.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

'n Deposito van 50% word binne 72 ure nadat die bespreking gemaak is vereis en die balans is betaalbaar wanneer jy inklok. Let asb. daarop dat jy 6 km lange grondpad moet ry om ons te bereik. ’n Sleuteldeposito van R200 is betaalbaar met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 80% van deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 50% van deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van deposito is terugbetaalbaar.

Villa met 2 slaapkamers
Vanaf R2 470
per eenheid
Beskrywing

Die selfsorg-dubbelverdiepingvilla is op die oewer van die Olifantsrivier geleë. Die villa het 2 slaapkamers op die boonste verdieping, elkeen met 'n en suite-badkamer, 'n sitkamer en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Ander geriewe in die eenheid sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Gaste het ook toegang tot 'n privaat patio met 'n ingeboude braai en veilige onderdakparkeerplek.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

'n Deposito van 50% word binne 72 ure nadat die bespreking gemaak is vereis en die balans is betaalbaar wanneer jy inklok. Let asb. daarop dat jy 6 km lange grondpad moet ry om ons te bereik. ’n Sleuteldeposito van R200 is betaalbaar met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 80% van deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 50% van deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van deposito is terugbetaalbaar.

Villa met 3 slaapkamers
Vanaf R3 575
per eenheid
Beskrywing

Die selfsorg-dubbelverdiepingvilla is op die oewer van die Olifantsrivier geleë. Die villa het 'n hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer op die onderste verdieping en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens op die boonste verdieping, en dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n sitkamer en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Ander geriewe in die eenheid sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Gaste het ook toegang tot 'n privaat patio met 'n ingeboude braai en veilige onderdakparkeerplek.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

'n Deposito van 50% word binne 72 ure nadat die bespreking gemaak is vereis en die balans is betaalbaar wanneer jy inklok. Let asb. daarop dat jy 6 km lange grondpad moet ry om ons te bereik. ’n Sleuteldeposito van R200 is betaalbaar met aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor inklokdatum: 80% van deposito is terugbetaalbaar.
1 maand voor inklokdatum: 50% van deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor inklokdatum: 30% van deposito is terugbetaalbaar.
1 week voor inklokdatum: 0% van deposito is terugbetaalbaar.

Vanaf R580
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 488 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentsrus, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZjFjZmY4LWY2YWMtNGIyMC1iZDI5LTU5YzYzYWEzMDg0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 Presidentsrus Middelburg 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.76198 29.3126
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!