Olifantskop Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Olifantskop Lodge is aan die voorheuwels van die Zuurberge geleë. Dit is 11 km noord van Paterson in die Oos-Kaap.

Verblyf word aangebied in 3 selfsorg-eenhede, wat tot 8 gaste kan akkommodeer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is koffie- en teemaakgeriewe, 'n oorhoofse waaier, radio, verwarmer, kluis en toiletware.

Gaste het toegang tot braaigeriewe met 'n pragtige uitsig oor die vallei. 'n Engelse ontbyt word soggens op versoek bedien. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Olifantskop is 'n uitstekende beginpunt vanwaar die Addo Olifantpark, Amakhala Wildreservaat, Schotia Safari's en Bushman Sands Wildreservaat verkern kan word.
Die lodge bied stilte en rustigheid in 'n lieflike Afrika-omgewing in 'n gemaklike lodge wat oor al die moderne geriewe beskik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Olifantskop Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 580 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za