LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olifantskrans River Cabins | LekkeSlaap
+31

Olifantskrans River Cabins

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Olifantskrans River Cabins
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Melanie D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste.

Ons gunsteling wegbreekplek! Ontvangs altyd baie vriendelik. Die huisies is verskriklik netjies en goed toegerus en die heel beste is dat ons heel naweek kan ontspan met ons honde wat veilig omhein is. Dankie Olifantskrans julle bly tops!

Letitia G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Letitia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Netjies en baie rustig gekuier.

Christo W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Gesin met tieners

Lekker by die water.

Goeie ligging as jy die omgewing wil verken.

Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Secunda Plaas, Langs die R317, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec8eea5d76381582795140e1a9e6f14b02595bc393b49d66fd21751fc7502e980e67d9f3ee95484cc942463a8f83ff143b31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Farm Secunda Off the R317 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.898436003357 20.007350742817
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!