Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olifantskrans River Cabins

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Olifantskrans River Cabins
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tony T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most beautiful surroundings in the Winelands.

Much better than I expected. I'm giving them an extra star.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olifantskrans River Cabins se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay, Tony! We hope to welcome you back soon.

Olifantskrans River Cabins
Sanette B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette B
Saam met vriende

Rustig en salig vir die siel.

Die plekkie het alles gehad en ons het dit terdeë geniet. Alles was mooi netjies, vriendelike en behulpsame diens. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odelia W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odelia W
Saam met vriende

Awesome view.

Relaxing afternoons with some wine were wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place right on the river, lots of birds, we saw kingfishers catching fish in the river. We had a great time.

Cottages right on the river, you can braai outside or on the stoep, enjoyed the walks along the vines with our two spaniels, they had a great time also as the cottages are fenced in. Everything you need is there even a small gas ring to heat water for coffee if you have load shedding. Wine estates are close by to visit and enjoy wine and food. We will go back again. Thank you for a fantastic stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a fantastic time, well equipped cottage everything you need, lots of birds and great view along the river right in front of the cottages. Will go again in the future.

LekkeSlaap had book out time as 10am on the confirmed booking, the notices in the cottage is for book out by 9am or will be charged for another day, someone from LakkeSlaap has to follow up with this owners. We had a fantastic stay and would love to come back to stay again in the New Year. The two fur kids (spaniel's) enjoyed the well fenced in area around the cottage and swimming in the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradys op aarde.

Ons kuier al langer as 5 jaar in die Bonnievale omgewing en elke keer as ons op die stukkie Bonnievale-pas ry, vang ons ook die cabins, maar ons het nie geweet wat die naam is nie. Toevallig is ek op die webtuiste die dag en ek sien die foto's en besef, dis die plek! Dadelik vir ons bespreek. Vandat ons daar aangekom het tot met ons vertrek, was ons in vervoering. Die eenhede was baie netjies en goed toegerus. Die braai area op die stoep ook, asook die onderste braaigedeelte. Die uitsig op die krans was natuurlik die beste met die klank van die rivier wat jy hoor. Ons sal 100% weer hiernatoe kom! Ons was ook mal oor die heining om die eenheid om privaatheid te verseker, maar nie jou uitsig belemmer nie. Stukkie weggesteekte paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornay L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay L
Gesin met klein kinders

Gaan gereeld terug. Is vir ons altyd lekker daar.

Altyd lekker daar. Rustigheid vanself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casey W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Casey W

Pretty.

Place is nice but our time there was ruined by a family playing loud music the entire day until late at night. This was dealt with terribly by management - there is no one on site to help or deal with problems. The outside security did not arrive or contact me on the day when I asked them to assist. On check-out the cleaning staff arrived very early and came into our enclosed outside area to leave new linen and towels, in doing so left the gate open. We had dogs with us and someone coming in unannounced is dangerous and very unprofessional. Made us feel we had to hurry up and leave. Overall not at all impressed with the service here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elene P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elene P

Wegbreek uit die stad, in die mooiste natuurskoon plek.

Asemrowend mooi, lekker visgevang saam familie. Vreeslik stil en die natuurlewe was ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en my man het veral die visvang geniet wat reg voor die huisie was.

Die rusbank kort ’n bietjie aandag of vervanging en die stort se water loop baie stadig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Gesin met klein kinders

Great weekend, peaceful and relaxed.

Loved the farm atmosphere, the river, and that the cabins are far apart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Saam met vriende

Mooiste ligging.

Die cabins is baie goed toegerus met die lekkerste braaigeriewe. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Udith J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Udith J
Gesin met tieners

Was heerlik rustig.

Was regtig so rustig en mooi. Was wonderlik dat Ina ons toegelaat het om tot Sondag laatmiddag te bly. Sal daarvoor alreeds teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johene V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johene V

Ongelooflike uitsig, net wat ons nodig gehad het.

Baie lekker kuierhuisie. Ons was 'n klomp kinders met ons pa vir vadersdag. Ons en ons honde het die naweek, die huis en die natuur verskriklik geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste.

Ons gunsteling wegbreekplek! Ontvangs altyd baie vriendelik. Die huisies is verskriklik netjies en goed toegerus en die heel beste is dat ons heel naweek kan ontspan met ons honde wat veilig omhein is. Dankie Olifantskrans julle bly tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trudie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, uitsig, grasperke.

Die die wonderlikste plek by die water! Met baie skadu. Paradys! Groot jammerte die padgeraas pla soms. Die huisies is goed toegerus met 2 braaie. Goeie beddegoed. Die cottage was egter nie oral 100% skoon nie bv muurproppe, kragboks, vloere, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Letitia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Netjies en baie rustig gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Gesin met tieners

Lekker by die water.

Goeie ligging as jy die omgewing wil verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Secunda Plaas, Langs die R317, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8266c05a486434a1baef22b39e359931db6ee4597946d167c15260a35d214a12f127d72bd655d277074e0d5336dbbaf9b83f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Farm Secunda Off the R317 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.898436003357 20.007350742817