Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olifantskrans River Cabins

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 23 Jun 2023 tot 22 Jul 2023 en 14 Jun 2024 to 13 Jul 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 23 Jun 2023 tot 22 Jul 2023 en 14 Jun 2024 to 13 Jul 2024.

Prys sluit in
Cabin 2
Selfsorg
Cabin 3
Selfsorg
Cabin 5
Selfsorg
Cabin 6
Selfsorg
Cottage 1
Selfsorg
Cottage 4
Selfsorg
Cottage 7
Selfsorg
Huisreëls

Braaihout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
'n Kano en binnebande is by die rivier teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Ouers moet toesig hou oor klein kinders by die water.
Die geraasvlakke van musiek en klanktoerusting moet te alle tye op 'n redelike vlak gehou word sodat dit nie ander gaste steur nie.
Die aantal gaste is beperk tot die aantal beddens per eenheid. (As die bestuur vermoed dat bogenoemde reël oortree word, behou hulle die reg voor om gedurende die dag of nag 'n inspeksie van die eenheid te doen).
Persone wat van Olifantskrans River Cabins gebruik maak, doen dit op eie risiko en die instansie aanvaar geen verantwoordelikheid vir skade, verlies of beserings wat hulle tydens hul verblyf kan opdoen nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Secunda Plaas, Langs die R317, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8266c05a486434a1baef22b39e359931db6ee4597946d167c15260a35d214a12f127d72bd655d277074e0d5336dbbaf9b83f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Farm Secunda Off the R317 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.898436003357 20.007350742817
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem