Olive Annan Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Olive Annan Cottage is ‘n gesellige kothuis apart van die hoofhuis in Benoni, Gauteng en dis ideaal vir sakereisigers, wittebroodgangers of gaste wat ‘n wegbreek soek.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 kamer, 1 badkamer en ‘n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kamer het ‘n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met ‘n yskassie, mikrogolf, wasmasjien en ketel. Die sitarea het ‘n platskerm-TV. Die kothuis lei na ‘n onderdakstoep met stoepmeubels.

‘n Kontinentale ontbyt is teen ‘n ekstra koste beskikbaar.

Daar is ook ‘n swembad in die tuin.

Slaapplek

'n Bespreking by Olive Annan Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Olive Annan Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za