Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Branch Cottage

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Mrt 2024 tot 2 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuperstraat 10, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 R978 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Olive Branch Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Benoni. Dit is naby verskeie besienswaardighede en net 18,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die kothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 3 gaste met 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die badkamer het 'n stort, wasbakkas en 'n toilet. Daar is 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskaas, ketel, broodrooster, 'n tweeplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus is.

Die leefarea het 'n klein lessenaar en 'n platskerm-TV met Showmax, Netflix en sekere DStv-kanale. Albei die leef- en slaapkamers het dubbeldeure wat na 'n privaat stoep met 'n swembad en uitsig oor die tuin lei.

’n Lugversorger verseker dat gaste in die warm somersdae koel sal bly en in die winter lekker warm sal bly. ’n Hibried omskakelaar met sonkrag verskaf ononderbroke elektrisiteitstoevoer.

Slaapplek

’n Bespreking by Olive Branch Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 22 resensies vir Olive Branch Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kuperstraat 10, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
  • Gaste dink Olive Branch Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R978
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 150
R1 150 R978
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuperstraat 10, Rynfield, Benoni, 1500, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd66a379cc7ff460fd6a62c145b394fa13fc79cd9a4d50d32f6cf580b7db3048fdcc0f36d3bcf3a350a62750a7c063085378?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 10 Kuper Street Rynfield 1500 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.157906764604 28.347949528743