Olive House Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Olive House Self-catering Accommodation is in Newlands, Pretoria, naby die N1-hoofweg geleë. Dis ideaal geleë vir 'n gesin of groep vriende en dis naby verskeie winkels, restaurante en groot toegangsroetes. Dit is net 2 km vanaf Menlyn Maine en Kloof Hospitaal.

Die huis het 3 slaapkamers, elkeen met hul eie en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met alles wat gaste nodig het vir selfsorg toegerus, insluitend 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv Compact.

Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie in die toesluitmotorhuis.

Let asb. op dat die huis op verskillende vlakke gebou is en dat daar trappe na sekere areas van die huis is. Rook is streng verbode in die huis.

Slaapplek

'n Bespreking by Olive House Self-catering Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Olive House Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za