Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Manor Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Olive Manor Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Linda W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place for a short stay.

A quirky and interesting place to stay. Very clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annedine L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annedine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en behulpsaam.

Mooi kamer en badkamer. Ontbytpakkie ontvang vir die pad, omdat ons vroeg moes ry die volgende oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Manor Guest House se terugvoer

Thanks so much for the review. Hope to see you again.

Olive Manor Guest House
Karina L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina L
Enkelreisiger

Eksamentyd.

Ek het by Olive Manor oorgeslaap aangesien ek in Newcastle eksamen geskryf het. Die kamer was netjies en skoon, asook die hele erf was pragtig en netjies. Ek het heerlike etes geniet en kon dit selfs na my kamer neem, wat baie gehelp het omdat dit winter is en koud was en my ekstra leertyd gegee het. Sal beslis weer daar oorslaap met my volgende eksamen-vraestel. Baie dankie vir die puik diens en vriendelikheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Manor Guest House se terugvoer

Baie Dankie...
It was a pleasure to have you and we at Olivemanor can’t wait for your next visit.

Olive Manor Guest House
Marlena V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en stylvolle gastehuis.

Olive Manor is 'n baie stylvolle gastehuis. Die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olive Manor Guest House se terugvoer

Thank you so much. It was a pleasure having you stay at Olive Manor.

Olive Manor Guest House
Chris Ogies V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Ogies V
Saam met vriende

5 Star

5 Star all the way, we booked for October 2018 already!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Schalkwyk 18, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2NDFkNThmLTA3MTEtNDc1Ni05NDVkLTFhNjliMjg2ZDk1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 18 Van Schalkwyk Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.764455 29.933977