Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Stone Farm and Cottages

Olive-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 920
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Olive-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n kombuis en 'n leefarea. Daar is 'n binne- én buitestort met warm en koue water. Die kothuis het ook 'n dagbed en 'n elektriese kombers, warmwaterbottels en 'n gasverwarmer. Die kombuis is met 'n gasstoof, gasoond, yskas, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, sitplek en 'n ingeboude kaggel. Buite is daar sonstoele, braaigeriewe en 'n privaat, natuurlike plonspoel, asook 'n houtvuurwarmbad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

LED-ligte is oral in die eenheid beskikbaar.
Die kothuise het nie TV's of mikrogolfoonde nie.
Rook is in al die kamers verbode, maar word wel op die stoep toegelaat.
Slegs troeteldiere wat goedgemanierd is, word toegelaat aangesien daar ander diere op die perseel vrylik rondloop. Dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Kredietkaartgeriewe is beskikbaar.
Kinders kan gehuisves word indien dit vooraf met die eienaar gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stone-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 920
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Stone-kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, 'n buite- én 'n binnestort met warm en koue water, 'n kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof en gasoond, yskas, broodrooster en eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, sitplek en 'n kaggel. Buite is daar sonstoele, braaigeriewe, en 'n privaat, natuurlike plonspoel, asook 'n houtvuurwarmbad. Die kothuis het ook 'n dagbed.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

LED-ligte is oral in die eenheid beskikbaar.
Die kothuise het nie TV's of mikrogolfoonde nie.
Rook is in al die kamers verbode, maar word wel op die stoep toegelaat.
Slegs troeteldiere wat goedgemanierd is, word toegelaat aangesien daar ander diere op die perseel vrylik rondloop. Dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Kredietkaartgeriewe is beskikbaar.
Kinders kan gehuisves word indien dit vooraf met die eienaar gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Farm-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 920
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Farm-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, 'n binne- en buitestort met warm en koue water, 'n kombuis en 'n leefarea. Die kothuis het ook 'n dagbed. Die kombuis is met 'n gasstoof, gasoond, yskas, broodrooster en eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het sitplek en 'n kaggel. Farm-kothuis het 'n besonderse buitenste eethoekie. Buite het die kothuis sonstoele, braaigeriewe, 'n privaat, natuurlike plonspoel, sowel as 'n houtvuur-warmbad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

LED-ligte is oral in die eenheid beskikbaar.
Die kothuise het nie TV's of mikrogolfoonde nie.
Rook is in al die kamers verbode, maar word wel op die stoep toegelaat.
Slegs troeteldiere wat goedgemanierd is, word toegelaat aangesien daar ander diere op die perseel vrylik rondloop. Dit moet vooraf met die eienaar gereël word.
Kredietkaartgeriewe is beskikbaar.
Kinders kan gehuisves word indien dit vooraf met die eienaar gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 920
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Olive Stone-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc40342d787f70322b4858065959607383daab222613a2eaa5f5a127253021e856bd11e0d8fbc467cac94ca4965eeb1b7b8d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 920 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Church Street Olive Stone Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.791098401563 20.120303090662
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem