LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Olive Tree B&B | LekkeSlaap
+30

Olive Tree B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Olive Tree B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Daniel R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer skoon en netjies. Bly oor aircon en yskas.

Afwerking teleurstellend. Te veel kussings. Geen vloerbedekking in kamer en badkamer. Nie eens stort is geteël nie. Nou verstaan ek hoekom so baie buitefoto's en geen badkamerfoto's.

Olive Tree B&B's terugvoer

So jammer oor jul negatiewe interpretasies. Persoonlike smaak wat binneshuisversiering en moderne afwerking betref verskil van persoon tot persoon. Die meerderheid gaste ontvang ons moderne styl positief. Hoop dat julle in die toekoms verblyf na jul eie persoonlike smaak sal vind.

Olive Tree B&B
Elsie L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf ooit!

Alles is vyfster-gehalte, selfs die ontbyt. Wens ons kon langer bly. Koffie, tee, melk, ens. is altyd beskikbaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Best accommodation ever!

Everything is 5 star quality, even breakfast. Wish we could have stayed longer. Coffee, tea, milk etc. always available.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Adele M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Saam met vriende

Fantasties.

Die Olive Tree is 'n pragtige netjiese gastehuis en Marietjie is baie vriendelik en professioneel. Haar seun Braam was baie behulpsaam en ons het 'n fantasies ontbyt gehad. Ek sal die Olive Tree definitief aanbeveel.

Reinette W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette W
Enkelreisiger

Heerlik en baie lekker!

Alles was stylvol, netjies, pragtig en die ontbyt - heerlik! Gasvry, vriendelik, behulpsaam - baie tuis en baie welkom gevoel! Wat 'n lekker en heerlike ervaring. Baie dankie!

Arnold R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou en uitstekende diens!

Het ons verblyf vreeslik geniet en die diens wat ons ervaar het was uit die boonste rakke.

Daniel B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Vriendelike en hulpvaardige diens van Braam. Sal beslis weer daar gaan bly, maar op aanbeveling van Marietjie net 'n groter kamer bespreek.

Johan J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Enkelreisiger

Styl- en smaakvol.

Met aandag aan die fyner detail, gaan Braam en Marietjie uit hul pad om die verblyf vir die reisiger so aangenaam moontlik te maak. Als getuig van fyn styl en goeie smaak. Die reuse ontbyt met die sagte musiek in die agtergrond is hemels. Ek sal graag weer hier wil oorbly en beveel Olive Tree B&B ongekwalifiseerd en met groot vrymoedigheid aan.

Reynette H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed ingerig - baie aandag aan detail.

Verblyf is baie nuut ingerig, ekstras in die kamer (sjokolade en beskuit) en die ontbyt was uit die boonste rakke!

Petro H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en pragtig, maar kamer te klein vir bagasie.

Skoon en gemaklik. Braam uit sy pad gegaan vir ons. Kamer te klein ongelukkig.

Esther E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esther E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry.

Hartlike ontvangs deur Braam. Lieflike kamer met ongelooflike ontbyt met soveel keurigheid en sorg voorberei.

Elmari W - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek met vriendelike mense, heerlike ontbyt!

Dit was 'n baie mooi plek, netjies met vriendelike mense. Almal is hulpvaardig en ons het heerlik hier gebly. Die ontbyt was werklik 'n wenner, sal dit aanbeveel!

Wim V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met vriende

Olive Tree B&B is uitstekend geskik as oornagverblyf vir reisigers tussen RSA en Namibië.

Groot waardering vir Braam van Olive Tree B&B wat werklik uit sy pad gegaan het om ons verblyf so aangenaam en gerieflik moontlik te maak. Hy was bereid om ons te help met vriesgeriewe, en het baie vroeg opgestaan om ons weer af te sien. Alle geriewe en die kamers was netjies, skoon en in werkende toestand.

Nicky L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky L
Gesin met tieners

Gasvry.

Ons gesin het twee nagte hier oorgeslaap. Ons het twee kamers bespreek, asook die groter kamer. Die kamers is baie netjies en skoon met kwaliteit beddegoed. Die kamers is klein, maar bied genoeg spasie vir twee persone om gemaklik te beweeg. Die groter kamer is baie groot en gemaklik. Ek hou veral van die badkamers. Die lugversorger in die kamers het ons heerlik koel gehou tydens die twee warm dae. Ons het die braai area gebruik en kon ons en die kinders heerlik afkoel terwyl die vuurtjie gesellig brand. Tydens ons verblyf is ons kamers skoongemaak, vars handdoeke is uitgesit en die koffie, tee en beskuit is aangevul. Werklik 'n pragtige plekkie met gasvrye eienaars. Baie dankie vir die moeite gedoen om ons verblyf 'n aangename tydjie te maak.

Johan S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to stay at a reasonable price.

Everything was perfect - friendly people, nice and clean room and safe parking. I would recommend The Olive Tree to everyone that needs to stay near the Mediclinic Hospital and a bonus is the nearby Mall. Thanks you guys - the stay was awesome.

Johan P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is netjies en goed versorg.

Sien sterre.

Olive G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olive G

Sal weer daar oornag.

Naby winkelsentrum, veilig, sal beslis weer daar oornag.

Elaine F - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike plek.

Rustige verblyf, baie modern. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Madelein M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uitstekend!

Ons is baie vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Kamers is baie netjies en goed toegerus. Veilige omgewing en lekker rustig. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Soekie V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie V
Saam met vriende

Gerieflik.

Ons het baie lekker gebly en is baie gasvry behandel.

Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserlaan 1, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzZTMyMTM2LTc5NGQtNGRiYi1hMDg3LTc5MDMyMTgwYmUyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 1 Visser Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.439131253213 21.270981068123
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!