Northcliff Akkommodasie by Oliver's Place | LekkeSlaap
+11

Oliver's Place

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frederickrylaan 242 , Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oliver's Place bied selfsorgverblyf in Northcliff, Johannesburg en is ideaal vir sakereisigers, gesinne of gaste wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en toegangspaaie.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed, lugversorging en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, toilet en wasbak. Die tweede kamer het ‘n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is elektriese en gasverwarmers. Linne, handdoeke, seep en sjampoe word voorsien.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ‘n sitarea met gemaklike sitplek en ‘n TV met DStv.

Die eenheid is in 'n pragtige tuin met 'n verhitte swembad (vanaf Oktober tot Februarie). Let asb. daarop dat die swembad nie ‘n veiligheidsnet het nie.

Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Cresta Winkelsentrum is 1,6 km ver en die Johannesburg Botaniese Tuin is 4 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Oliver's Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Oliver's Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Frederickrylaan 242 , Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Oliver's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
was R800
Vanaf R720
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frederickrylaan 242 , Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK9Tkf4wBIDoo9Yw5ZowhSE8D5o0Bq1aJFqbphQLTWs3xuQK0Rl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R720  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 242 Frederick Drive Northcliff 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.14474 27.97866
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za