Olive's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Olive's Place is 'n lieflike gastehuis wat in die geskiedkundige dorpie Vryburg geleë is. Die plaaslike Spar is stapafstand en die gastehuis bied 'n uitsig oor die gholfbaan. Die plaaslike skougronde is ook net oorkant die straat.

Gaste kan kies tussen 5 lieflike kamers wat ingerig is met gemaklike dubbelbeddens of koningingrootte-beddens en TV's. Die kamers het elkeen lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Ontbyt, middagete, middagete-pakkies en aandete is beskikbaar op versoek.

Verskeie besienswaardighede soos die konsentrasiekamp-begraafplaas, die Leon Taljaard Natuurreservaat en rotskuns by Kinderdam tussen Vryburg en Madibogo is ook in die nabyheid.

Die gastehuis is kindervriendelik so alle kinders is welkom.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Olive's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]