Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ollivanders Estate

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Ollivanders Estate
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Annette C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ecstatic.

Fab - we had a wonderful stay - everyone was so happy with rooms - view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neville B
Besigheidsreis

Hier is 'n paar punte wat ek glo aandag sal moet geniet.

Die toegangspad kort aandag en beter aanwysings. Die parkeerarea kan maar gerus geteer of gebeton word. Daardie ongelyke klip plaveisel maak dit onnet. Die paadjie na die woonplek se klippe is ook baie ongelyk en maak dit moeilik om maklik te loop. Dan wat 'n erge pyn was, die trappe is totaal buite die riglyn vir gewone maklike trap hoogtes, ek dink dit is ongeveer 170mm standaard, daardie trappe is baie hoër as dit en sjoe, dit was nie maklik nie. Die dubbelbed se hoogte van die vloer af en dan met die sagte matras was uiters ongemaklik. Dit sal in my opinie in hulle guns tel as hulle hierdie paar goedjies aanspreek. Verder was ons verblyf heel aanvaarbaar. Ai, die kragonderbrekings het gepla, maar nou ja dit is duur om daarvoor te beplan. Baie dankie en aanvaar asseblief my kretiek as goed bedoel. Dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ollivanders Estate se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om opbouende kritiek aan ons te lewer vir u verblyf.

Ollivanders omhels die natuur en al sy onvolmaakthede en alhoewel ons bewus is dat die klippe, wat oorspronklik van die plaas is, ongelyk is, is dit 'n goeie idee dat ons 'n geskikte teken beskou om gaste te waarsku dat die grond ongelyk is.

Miskien sal 'n leuning na die kothuis beweeglikheid tot by die kothuis help, iets wat ons in die toekoms sal oorweeg.

Die beddens is 5-ster, top van die reeks, gasvryheid kwaliteit beddens, maar elke persoon het individuele voorkeure wanneer dit by beddens kom, maar ons is spyt dat jy ongemaklik was.

Ons is so dankbaar dat jy die naweek by ons kom spandeer het en ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom!!

Ollivanders Estate
Theo A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo A
Besigheidsreis

Was pleasantly surprised.

Will definitely be staying over again with my next business trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ollivanders Estate se terugvoer

Hi Theo,

We are very glad you were pleasantly surprised and look forward to welcoming you back next time.

Thank you,
The Ollivanders Team

Ollivanders Estate
Kerri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful just worrying though.

There were no bins in the units and while we were napping someone came into the room with no warning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Amelia V

Sal nooit weer daar slaap as daar ’n troue is nie.

Ontbyt was nie moontlik nie, want die gaste van die troue het so gemors in die eetplek ons moes elders gaan ontbyt. Ons sal teruggaan wanneer daar nie 'n troue is nie, net vir die perde. Die perde was asemrowend en so goed versorg. Geen ontvangs op die perseel nie. As gevolg van die troue was daar lawaai vir 2 aande tot in die oggendure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candace T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candace T
Gesin met klein kinders

Tranquil bliss.

Home away from home with everything you could need to feel like you are at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil natuur. Pragtige uitkyk. Baie naby die N3 vir langafstand oornaggeleenthede.

Ons het baie lekker gebly. Die verblyf was skoon en netjies. Ons was baie bederf met ontbyt waar ons spesiale plaatkoekies gekry het die tweede oggend. Die eienaars (Mark en Leanne) and kok (Caroline) was baie vriendelik en besorg oor ons. Ons sal definitief weer hier oorslaap in the toekoms. Dis ideaal vir kinders en die perde was a groot plus vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B5, Mr551-weg, Shongweni, 3603, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c2bab5ee39e6ca0bbcfedf9343eec3a3dfc293b6600bbc9906262b32b20aaaa8ae60b008a01db46f275d0e439024d6cb405?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 B5, Mr551 Road 3603 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.843854531602 30.716920495033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem