Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ollivanders Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B5, Mr551-weg, Shongweni, 3603, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ollivanders Estate is in Shongweni, die Vallei van 'n 1000 Heuwels, geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie of sakewegbreek en dit is sowat 30 minute vanaf sentraal Durban.

Die landgoed kyk uit oor die Shongweni-dam en bewarea. Verblyf by Ollivanders Landgoed bestaan uit 7 kothuise wat uniek en smaakvol versier is. Die eenhede bied slaapplek vir 2 tot 4 gaste en 3 van die eenhede bevat 'n goed toegeruste kombuisie. Al die eenhede sluit tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die landgoed het 'n swembad en 'n braai-area, wasgoeddienste, 'n gastesitkamer en kinderoppasdienste wat vooraf gereël kan word.

Vir die sakereisiger is daar 'n konferensielokaal met standaard toerusting wat gehuur kan word. Troues en ander spesiale geleenthede en versierings kan ook voorsien word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Ollivanders Estate is ideaal geleë en sowat 10 tot 20 minute se ry vanaf Hillcrest en Pinetown wat verskeie sakegeriewe, winkels en restaurante, hospitale en ander trekpleisters bied.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Ollivanders Estate
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • B5, Mr551-weg, Shongweni, 3603, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ollivanders Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B5, Mr551-weg, Shongweni, 3603, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c2bab5ee39e6ca0bbcfedf9343eec3a3dfc293b6600bbc9906262b32b20aaaa8ae60b008a01db46f275d0e439024d6cb405?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 B5, Mr551 Road 3603 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.843854531602 30.716920495033