LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oluchi Lodge | LekkeSlaap
+40

Oluchi Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas c20 (E), Uitkyk, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oluchi Lodge is in 'n 2 7000 hektaar-bewarea. Dié lodge bied gerieflike verblyf, rustigheid, lieflike uitsigte, en die voëllewe is volop in die bewarea. Dit is sowat 16 km vanaf Nelspruit en is ideaal vir enkelreisigers, paartjies, vakansiegangers en gesinne.

Dié Lodge het 3 luukse suites, 3 luukse gesin-suites, en 1 luuks kothuis. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n kombuisie, sitarea, waaier, yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oluchi Lodge het 'n swembad, 'n braai-area, en veilige parkeerplek. Doendinge op die perseel sluit wild- en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Oluchi Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Plaas c20 (E), Uitkyk, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Oluchi Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas c20 (E), Uitkyk, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApy5twmSMZyukMayszwsDUqWIUK36tmuTGYnPbkIoYWbbVh3n0r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Farm c20 (E) Uitkyk 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.5780798 31.018309168717
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!