Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olyf Guest Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Olyf Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elzani B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik - Beste kuier ooit!

Dit was die ongelooflikste verblyf ooit! So skoon, netjies en smaakvol het ek nog nooit gesien nie, met WiFi, volle DSTV en 'n heerlike bottel wyn. Ons sal Bloem toe ry net om daar te kan oorbly. Baie dankie, Dit was 'n spesiale naweek met soveel moeite van jou kant af. Die stilte en rustigheid het ons laat voel asof ons op vakansie is. Hoop die kinders toer gou weer in Bloem .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalien S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definisie van perfek!

Meer perfek as Olyf kan jy nie kry nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie mooi en regtig die moeite werd. Bly ten minste 2 aande om al die fasiliteite te geniet.

Die buitebad is fantasties, selfs in die winter. Binne is die badkamervloer ook verhit met 'n lieflike groot bad. Uitstekende wegbreekplekkie vir paartjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patritia V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patritia V
Gesin met klein kinders

Beautiful cottage for overnight stay or longer.

This place is a piece of heaven. You get so much more worth for your money. We'll be back and would love to stay for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate C
Besigheidsreis

Lafenis na 'n lang dag.

Die kaggel was reeds aangesteek met aankoms, 'n lekker bottel wyn was 'n verrassing. Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquility in a beautifully appointed cottage.

The cottage was very tastefully appointed with luxury fittings, nice mix of old and modern wood, lacking for nothing. The wood burning stove was very much appreciated given the sub-zero Bloemfontein winter temperatures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olyf Guest Cottage se terugvoer

Dear Mark,

Thank you for your review. It is much appreciated.
You are welcome back at any time.
Keep well.

Kind Regards,
Olyf

Olyf Guest Cottage
Kerstin G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerstin G
Enkelreisiger

Great stay.

It was the best stay during our trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute fees.

Olyf is 'n stunning plek, ons is verwelkom met wyn en lekker southappies en puik diens. Dit is uiters skoon en netjies. Voel of mens in jou eie huis in stap. Daar is alles wat mens nodig het, en nog meer. Ek is versot op elke klein detail in die huisie. Ons sal oor en oor terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanet K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fenominaal. Beste van die beste.

Ek en my man het vir ons 22-jarige seun wat in Bloemfontein woon gaan kuier en ons het vir een nag oorgeslaap. Ek sal enige iemand aanraai om by Olyf Guest Cottage te bly. Dit was ongelooflik, die cottage is modern en silwerskoon. Die ligging is uitstekend en die cottage is baie privaat. Elke moontlike dingetjie waaraan jy kan dink was in die cottage, ons het ons eie koffie, suiker ens. saamgeneem, maar dit was nie eers nodig nie. Die bottel wyn en sjokolades wat by jou aankoms daar is, was so spesiaal. Daar was tot hout, charcoal en blitz. Francelle is 'n ongelooflike gasvrou, byderhand, maar respekteer jou privaatheid. Die beddens was heerlik gemaklik. Al die klein dingetjies soos seep, lekkerruik kerse, bubble bath ens. het ek nie verwag nie! Sal nooit weer by enige ander plek in Bloemfontein bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rieka V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rieka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend - sal beslis weer kom!

Baie skoon, netjies, gerieflik en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Olyf Guest Cottage se terugvoer

Hallo Rieka, baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit baie.
Julle is enige tyd weer welkom by Olyf Guest Cottage.
Vriendelike Groete
Francelle

Olyf Guest Cottage
Vanaf
R4 780
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R4 780
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R4 780
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Olivier-weg 1, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd588eb0d9f9235e37a38df64275420410db5fd0fdcd00c70f6615e002757ea596a7fb728f35da21fc154544f142aa87edbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 780 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 1 Chris Olivier Road Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.042742220241 26.171213797408
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem