by Oma Ongo | LekkeSlaap
+50

Oma Ongo

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die D2315, Erongo Park 97, Omaruru, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oma Ongo is 'n gerieflik gemeubileerde gastehuis in die rustige Erongo Park, net 5 km vanaf Omaruru geleë.

Oma Ongo bied gaste 'n keuse van verblyf met lugversorging vir tussen 2 tot 4 gaste. Gaste kan die selfsorg-eenheid bespreek met slaapplek vir 4 wat beskik oor 2 slaapkamers met 1 en suite-badkamer en 'n gastebadkamer. Die eenheid het ook 'n ten volle toegeruste kombuis.

Die twee kamers met slaapplek vir 2 beskik elkeen oor 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in die eenhede.

Gaste kan die swembad en braaigeriewe benut. Veilige parkeerplek word voorsien. Die landgoed het verskeie wild wat rondloop soos kameelperde, impalas en vlakvarke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Oma Ongo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Vanaf die D2315, Erongo Park 97, Omaruru, 0000, Erongo
  • Gaste dink Oma Ongo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Erongo Namibië
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die D2315, Erongo Park 97, Omaruru, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIS6psngeE2wwxWaPfxjK8O9Et41HLXf0zOPlmejoGC1xGrKZRQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the D2315 Erongo Park 97 0000 Erongo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -21.46803026482 15.928564204676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem