Omega Self-Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Omega Self-Catering is 'n rustieke kothuis in Sutherland in die Noord-Kaap. Dit word omring deur 'n pragtige Karoo-tuin met baie roosmaryn en papawers. Die eiendom is aan die buitewyke van die dorp so dit voel soos die platteland.

Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kothuis het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea met 'n kaggel vir ons koue winternagte. Die kombuis is goed toegerus en het 'n gasstoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Slaapplek

'n Bespreking by Omega Self-Catering sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Omega Self-Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za