Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On 17 Avondale

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-singel 17, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On 17 Avondale bied oornagverblyf in Bloubergstrand, 'n woonbuurt by die see in Kaapstad. Dié kusdorpie het 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dis naby die middestad en is daarom die ideale basis vir gaste wat die Kaap wil verken.

Die slaapkamer is smaakvol en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n privaat ingang, lugversorging, en 'n koninggrootte-bed.

Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die hoofstrand is net 'n entjie se ry van die huis af en is ideaal vir watersport soos seilplankry, branderplankry en vlieërbranderry. Ander doendinge sluit voetslaan, fietsry en hengel in.

Slaapplek

’n Bespreking by On 17 Avondale sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 117 resensies vir On 17 Avondale
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Avondale-singel 17, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink On 17 Avondale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-singel 17, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeMDCd6Cc1jZlMaZiIw5I7dbyyVEkgx82zu4lb3jVTa4jY2Xzms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 17 Avondale Cresent Blouberg Rise 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.808365027475 18.482470055837