LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by On 57 Self-catering | LekkeSlaap
+60

On 57 Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primula-laan 57, Wellwaypark, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On 57 Self-catering bied 2 gerieflike selfsorgwoonstelle op die eienaar se privaat perseel. Dit is in die residensiële woonbuurt, Durbanville, naby Mediclinic Durbanville en die skole in die omtrek. Dié woonstelle is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied toegang tot die N1.

Die tuinwoonstel beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n leefarea met 'n TV met volledige DStv en 'n oopplan-kombuis wat toegerus is. Die boonste woonstel het 2 slaapkamers wat albei en suite is en na 'n balkon lei.

Die woonstelle het onbeperkte optiesevesel-WiFi en daar is privaat parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek, asook 'n binnehof met 'n braai-area en 'n bankie. Die perseel is omhein vir veiligheid.

Gaste kan Tygervallei besoek, die nuut ontwikkelde Tyger Waterfront en Durbanville se wynroete. Daar is ook ander besienswaardighede in die omgewing soos die Rust en Vrede gallery, klei-museum en koffiewinkel, Durbanville Natuurreservaat, Onze Molen windmeul en King's Court, 'n 1905 residensiële gebou. Durbanville is 32,4 km vanaf Kaapstad se middestad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Primula-laan 57, Wellwaypark, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Primula-laan 57, Wellwaypark, Durbanville, 7551, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh2FnKsaFjMqbUDAyo3IrsL8uycKHwEbAkqt0jOamOTNZNxBqbF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 57 Primula Avenue Wellway Park 7551 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.82445788647 18.660369977841
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!